Tuesday 3 February 2015

“We do not remember days, we remember moments…” ~ Cesare Pavese

Haloes! J

“We do not remember days, we remember moments…” ~ Cesare Pavese

Psalm 27:1–3 

“The Lord is my light and my salvation—whom shall I fear?  The Lord is the stronghold of my life—of whom shall I be afraid?  When the wicked advance against me to devour me, it is my enemies and my foes who will stumble and fall.  Though an army besiege me, my heart will not fear; though war break out against me, even then I will be confident.”

Jeremiah 17:7-8 

“But blessed is the one who trusts in the Lord, whose confidence is in him.  They will be like a tree planted by the water that sends out its roots by the stream.  It does not fear when heat comes; its leaves are always green.  It has no worries in a year of drought and never fails to bear fruit.”

“If you live long enough, you'll make mistakes. But if you learn from them, you'll be a better person. It's how you handle adversity, not how it affects you. The main thing is never quit, never quit, never quit…” ~ William J. Clinton

“You have enemies? Good. That means you've stood up for something, sometime in your life…” ~ Winston Churchill
 
Ek’t Sondag so ‘n ongelooflike cool boodskap gekry by die kerk!  Met “tithing en offering” bybelvers, het die pastoor se vrou vir ons die volgende verse gegee:  Galatians 6:7-8: “for whatever a man sows, this he will also reap.  For the one who sows to his own flesh will from the flesh reap corruption, but the one who sows to the Spirit will from the Spirit reap eternal life…”  Sy het die pragtige beeld gebruik van wanneer mens tuinmaak, ten einde ‘n resultaat te sien, sal jy iets in die grond moet sit?!  Dit gaan nie help om vir jou tuin te kyk, en te hoop daar gaan iets uit die niet te voorskyn kom nie…

Met ons lewens is dit dieselfde…  Ons kan nie niks insit, en dan “earth-shattering” resultate verwag nie… Wat is jou verwagting vir 2015?  Wat is die oes wat jy wil hê aan die einde van die jaar?  Wanneer jy jou eindresultaat in gedagte het – is wanneer jy dan moet begin besluit en plan maak hoe jy dit sal kan bereik…  Die pastoor se vrou het so mooi gesê – “Saad wat deur ons gesaai kan word, is goed soos ons woorde, ons optrede, goed soos hoe ons optree as ons dink niemand sien ons nie, ons finansies, ons verhoudings – dis orals plekke waar ons saad kan saai, wat vir ons blywende oeste sal verseker…  Miskien het Januarie vir jou so vinnig verbygegaan soos vir my…  Miskien is jy nog nie seker WATTER rigtging hierdie jaar met jou gaan inslaan nie…  Vat ‘n uur, maak vir jou ‘n koppie koffie en sit en “brainstorm” bietjie saam met God (en vra vir Hom!) oor wat Sy wil vir jou is vir 2015…  Dat jy Sy blessing sal kan uitleef in elke opsig van jou lewe…  Dat jy jouself oopstel om vir ander ‘n blessing te wees, en in die proses, God se ultimate blessing oor jou lewe sal kan ontvang…  Saai “saad” in 2015 wat impak maak…  Wat lewens verander…  God wil vir JOU, so klein soos wat jy is, so sleg soos wat jy praat of skryf – God wil vir JOU gebruik vir Sy Koninkryk!  Maak die meeste van elke geleentheid wat oor jou pad kom!  Ons is hier op geleende tyd...  Maak seker dat wanneer jy terugkyk aan die einde van die jaar, dat dit VOL van awesome MOMENTS was!  Make memories by LIVING LIFE, which will last you a lifetime...

Blessings!

Anel xx

No comments: