Wednesday, 4 February 2015

“In the end, it's not the years in your life that count. It's the life in your years…” ~ Abraham Lincoln

Haloes! J

“In the end, it's not the years in your life that count. It's the life in your years…” ~ Abraham Lincoln

Joshua 1:9 

“Have I not commanded you? Be strong and courageous. Do not be afraid; do not be discouraged, for the Lord your God will be with you wherever you go.”

Romans 5:3-5 

“Not only so, but we also glory in our sufferings, because we know that suffering produces perseverance; perseverance, character; and character, hope.  And hope does not put us to shame, because God’s love has been poured out into our hearts through the Holy Spirit, who has been given to us.”

“You will never be happy if you continue to search for what happiness consists of. You will never live if you are looking for the meaning of life…” ~ Albert Camus

“What if you gave someone a gift, and they neglected to thank you for it - would you be likely to give them another? Life is the same way. In order to attract more of the blessings that life has to offer, you must truly appreciate what you already have…” ~ Ralph Marston

Geduld...  So 'n klein woordjie, maar tog so moeilk om daagliks toe te pas...  Daar is 110 dinge wat daagliks mens se geduld beproef...  'n Taxi wat voor jou inry, 'n que waarin jy moet staan om dringende sake af te handel, wat nie beweeg nie...  'n Kollega, vriend of vriendin wat nie hulle kant bring nie...  Toetsuitslae of werksonderhoude waar jy lank en geduldig moet wag vir die resultate / terugvoering...

In al hierdie gevalle is daar twee maniere om te reageer:  1.  OF ons kan ongeduldig raak, die ongeduld kan omsit in woede en ons kan sondig deur op te tree sonder om te dink... OF 2.  Ons kan bid dat God ons sal equip met die nodige geduld om enige situasie te oorleef of te hanteer...  God is 'n HUGE voorbeeld van geduld...  Hy vergewe ons vir al ons sondes (al doen ons dieselfde sonde 100 keer, keer op keer...)  Hy klop aan die deur van ons hart en wag geduldig totdat ons Hom innooi, om Koning oor ons lewe te wees...

Vir baie van ons is die eindtye nie iets waaroor ons hou van om te praat nie...  Ek wil jou vanoggend die versekering gee dat God geduldig sal wag vir jou om na Hom toe te kom...  Hy gee ons kans totdat jou laaste dag aanbreek...  As jy Hom aanvaar as jou Pa, hoef jy NIE die laaste dae te vrees nie...  Jou Pa sal vir jou sorg en jou seen...  soos Hy alreeds elke dag doen...  GLO DIT!  JY IS BITTERLIK BAIE SPESIAAL!!!

blessings!

anelxx

No comments: