Haloes! J
“God will complete
what He started…” ~ Joel Osteen
Psalm 27:14
“Wait and hope for and expect the Lord… Be brave and of good courage and let your
heart be stout and enduring… Yes, wait
for and hope for and expect the Lord…”
John 1:7-8
“He came as a witness to testify concerning that light,
so that through him all might believe. 8 He himself was not the light; he came
only as a witness to the light…”
“The best is yet to
come…” ~ Pastor Brian Houston
“Opportunity is
missed by most people because it is dressed in overalls and looks like work…” ~
Thomas Edison
My een vriendin is baie goed met die 1 000+
legkaartstukke… Dit fassineer my altyd
hoeveel geduld sy het om die “lug dele” – gewoonlik baie blou met wolkies
aanmekaar te sit… Het jy al take begin,
uitdagings of projekte aangepak, maar wat jy op die ou end nie kon deursien
nie? Daar is gewoonlik “valid” redes vir
die feit dat ons sekere dinge nie klaargemaak kry nie… Die uitdaging kan te groot wees, ons
commitment is partykeer net nie 100% nie – somtyds kies ons met ons kop om iets
te doen, maar ons hart is nie altyd 100% in dit nie… Ons kan moontlik nie die regte hulpbronne hê
om die taak “at hand” uit te voer nie – of somtyds raak ons motivering en
petrol net op… Ons verloor
belangstelling of ons kom agter dat ons nie werklik “in sekere goed was vir die
regte redes nie…”
Die goeie nuus vandag vir jou en my – is dat God nog lank
nie met jou klaar is nie… Terwyl jy asem
in jou longe het, beteken dit dat jy steeds PURPOSE het… En God sal NOOIT vir jou moeg word, of belangstelling
in jou verloor nie… Sy hulpbronne om jou te bless sal nie opraak nie… Sy motivering sal nooit verdwyn nie, en Hy
het jou verseker nie om die verkeerde redes lief nie… God sal ook nie moeg raak, en jou halfpad los
nie… Dis iets wat jy kan weet, God is
magtig om soveel meer te kan doen as wat ons ooit sal hoop of dink… Hy KAN dit wat SO onmoontlik lyk, MOONTLIK
maak… Mits dit Sy wil vir jou lewe is… God se krag wat in ons en deur ons werk – is SOVEEL
groter as wat jou grootste uitdaging is ~ Ds op Kyknet… Hoe powerful is dit nie om dit te weet
nie?? NIKS wat jy vandag face, is groter
as God, as dit tot wat Hy in staat is om in jou lewe te doen nie, of dit wat Hy
vir jou droom nie… Moenie bang raak en toelaat
dat “fear” jou laat “quit” op “die lewe nie”…
God is reeds daar – in jou donkerste nag, en langste dag… Hy sal klaarmaak wat Hy begin het in jou lewe
– en Hy sal jou verseker nie los nie…
Hou vas aan Sy hand, en Sy beloftes – Hy sal sorg!! God stap saam met jou die nuwe week tegemoet… Ek bid dat Hy jou sal seën soos HY vir Jabes
geseën het, en dat Hy jou hart sal kom rustig maak, sodat jy niks wat jou kant
toe kom sal vrees in hierdie nuwe week nie…
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment