Haloe julle!
[English below]
Hoop dit gaan goed met elkeen van julle! Laaste mail wat ek vir die hele groep stuur,
hierna sal ek net kommunikeer met die wat betrokke wil wees.
Ons projek reëlings het bietjie verander. Die skoolhoof van Lavis Rylaan Primer het my
weer gekontak en gesê dat hulle ‘n skenking klere ontvang het, en dat sy dink
dat ons eerder ‘n ander instansie moet help.
Ek het intussen ‘n ander skool gevind, en die skoolhoof is BAIE
opgewonde!
Range Laerskool in Matroosfontein is dus die skool wie
ons hierdie jaar gaan bless met truie en skoene. Hulle dra grys truie, grys sokkies en swart skoene. Ekt gaan pryse uitvind by Ackermans en Pep en
dit is baie dieselfde. Die groot
uitdaging is dat daar 300 kinders is, so
dis 100 meer as wat ons oorspronklik gedink het. Ekt dus goedgedink dat ons eers moet poog om
vir elke kind ‘n trui, sokkies en skoene te kry, en dan – as daar nog mense oor
is wat wil help / fondse wat ons oor het om aan te wend, dat ons vir hulle
windbreakers kan aanskaf.
Pryse:
Ackermans R Pep
Truie R45 – R65 (afhangend van
die grootte) Truie R45 – R85
Skoene R130 – R150 (afhangend van
grootte) Skoene R70 – R150
Sokkies R23
– R30 (2 paar – afhangend van grootte) Sokkies
R12 (1 paar – afhangend
grootte)
Windbreakers Navy blou: R60 – R110 (afhangend van
grootte) Windbreakers Navy blou: R60 – R110 (afhangend van grootte)
As jy dalk van
ENIGE iemand weet wat nog betrokke sal wil raak, stuur asb die mail aan. Ek wag op klaslyste van die juffrou, so laat
weet my asb WAT jy sal wil bydra. Dan
merk ek dit op my lys, en ek stuur vir jou die inligting deur wat jy sal benodig. Die pryse wissel afhangend van die grootte
items wat jy aanskaf. (bv ‘n kleiner trui, is goedkoper as ‘n groter trui).
VIR DIE WAT REEDS
FONDSE INBETAAL HET – EK SE VIR JULLE BAIE, BAIE DANKIE – UIT DIE DIEPTE VAN MY
HART UIT!!!!! VAN JULLE HET NIE NAME
BYGESIT NIE – EK PROBEER JULLE NOG OPSPOOR, MAAR DUISENDE DANKIES!!! EK SAL VIR JULLE NAME DEURSTUUR VAN WIE JULLE
HELP.
Ek hou julle op
hoogte!
Blessings!
Anel xx
Hi all,
Hope you are doing well!
This is the last communication I will send to everyone, after this I
will only communicate to those who wants to be involved in the project.
Our winter project has changed a bit. The
principal of Lavis Rylaan Primary was in contact with me and she said that
the school received a clothing donation, and that she feels that we should
bless another institution with our initiative. I have found another school, and
the principal was VERY excited when I spoke to her!
Range Primary in Matroosfontein is the school which we will
bless with jerseys and shoes. The prescribed school clothes
are grey jerseys, grey socks and black shoes. I went to both Ackermans
and Pep and the prices are more or less the same. The challenge we are facing, is
that there are 300 children, which is 100 more than we originally projected. I
have therefore decided that we should first try to get each child a jersey,
socks and shoes and if we have funds leftover / additional people to help,
we can then make a call in the end to buy each child a windbreaker too.
Prices:
Ackermans R
Pep
Jerseys R45 - R65 (depending on size) Jerseys R45 - R85
Shoes R130 - R150 (depending on
size) Shoes R70 - R150
Socks R23 - R30 (2 pair - depending
on size) Socks (1 pair) - R12
Windbreakers Navy
Blue : R60 - R110 ( depending on size)Windbreakers Navy Blue : R60 - R110 (
depending on size)
If you know of any people who would still like to get involved,
please send this email on to them! It
will be greatly appreciated!! I am still
waiting on the headmaster – they will send me class lists asap, as well as the
sizes of the children. All of the above
prices are dependent on the size you buy.
Please let me know WHAT you would like to contribute. I will then send you the necessary information, as soon as I have it available.
FOR THOSE OF YOU
HAVE DEPOSITED FUNDS – A BIG THANK YOU FROM THE BOTTOM OF MY HEART! I AM STILL TRYING TO TRACK YOU, AS MOST OF
YOU DID NOT PUT YOUR NAME WITH IT. BUT
PLEASE KNOW, YOU ARE MAKING A HUGE DIFFERENCE!
I WILL SEND YOU THE INFORMATION OF WHO YOU ARE HELPING, AS SOON AS I
HAVE IT AVAILABLE.
Will keep you
posted!
Blessings !
Anel xx
1 comment:
Hi Anel, ek wil baie graag bydra maak. Kan jy vir my n epos stuur met bank besonderhede asb.
christelnam@gmail.com
Post a Comment