Wednesday 7 May 2014

“Nothing that’s worthwhile is ever easy. Remember that.” ― Nicholas Sparks

Haloes! J

“Nothing that’s worthwhile is ever easy. Remember that.” ― Nicholas Sparks

Isaiah 43:2

“When you go through deep waters, I will be with you. When you go through rivers of difficulty, you will not drown. When you walk through the fire of oppression, you will not be burned up; the flames will not consume you…”

Romans 5:2-5

“Through him we have also obtained access by faith into this grace in which we stand, and we rejoice in hope of the glory of God. More than that, we rejoice in our sufferings, knowing that suffering produces endurance, and endurance produces character, and character produces hope, and hope does not put us to shame, because God’s love has been poured into our hearts through the Holy Spirit who has been given to us…”

“You can't connect the dots looking forward; you can only connect them looking backwards. So you have to trust that the dots will somehow connect in your future. You have to trust in something - your gut, destiny, life, karma, whatever. This approach has never let me down, and it has made all the difference in my life…” ~ Steve Jobs

“Being the richest man in the cemetery doesn't matter to me. Going to bed at night saying we've done something wonderful, that's what matters to me…” ~ Steve Jobs

Ek het die laaste tyd nogals baie oor die volgende gedink – Niks in die lewe wat die moeite werd is, kom maklik nie…  Dit verg gewoonlik harde werk, kosbare tyd wat geinvesteer moet word, en dat jy werklik ‘n passie moet hê om te veg vir dit wat jy wil hê…  “Good things comes to those who wait…”  Dis iets wat mens moet onthou wanneer jy dalk ongeduldig wil raak omdat dinge nie in plek wil val nie, of wanneer dit dalk vir jou voel of jy heeltyd net “obstacles” in jou pad het, en dat die dinge wat jy graag in die lewe wil hê, jou bly ontglip…

Iets wat mens egter net moet onthou – alles wat jy graag wil hê, gaan nie net noodwendig in mens se skoot val nie.  God is ons ultimate provider, en Hy sal voorsien wanneer ons bid, maar ons moet self ook bereid wees om te werk en te veg vir dit wat ons wil hê…  Ons het die belofte dat Jesus ons nooit sal verlaat nie – Hy sal ons help, en ons is tot ENIGE iets in staat deur Hom wat ons die krag gee, maar ons moet van ons kant af ook werk…  Hierdie laat my dink aan die storie van die ou wat gestrand was in die middel van die oseaan, en op ‘n dobberende stuk hout gewag het vir “redding” om te kom.  Hy’t gebid dat God sal voorsien, en hom sal red…  3 Keer het daar bote verbygekom en aangebied om hom op te tel en na veiligheid te neem, maar hy het elke keer net gesê – die Here sal vir my ‘n uitweg stuur…  Hy het op die ou end gesterf, en toe hy by die hemelse poorte kom, het hy aan God gevra – hoekom het U my verlaat en my nie gered of voorsien toe ek U redding nodig gehad het nie?  U het dan gesê U sal altyd voorsien!  Die Here het toe net gereageer deur te sê – 3 keer het Ek vir jou ‘n uitweg gestuur, maar jy wou dit nie vat nie…

Die antwoord op ons vrae is baie keer reg voor ons neus…  Ons is baie keer vol fiemies met dit waarmee God ons seën…  Ek bid dat jy sal bid vir God se wil oor jou lewe…  God gee mens nie altyd waarvoor jy bid nie, maar Hy gee jou ALTYD wat jy nodig het…  Veg vir dit wat jy wil hê, en GLO dat God in elke behoefte wat jy het sal voorsien…  Of dit nou is om gesond te wees, om finansiele sekuriteit te hê, om liefde te vind, of verhoudings te herstel, om werksekuriteit / gelukkigheid te hê – gee dit oor in jou Paps se hande…  En keep on fighting!!!  Niks wat die moeite werd is, kom maklik nie – wees bereid om van jouself te gee, vir dit wat jy graag sal wil hê…

Blessings!

Anel xx

No comments: