Monday 5 May 2014

gebedsversoek

Hi julle!

Bid asb saam vir die onderstaande...  Ons glo God sal sorg!

blessings!

anel xx

Anoniem 1: 

Ek wil net vir jou vra dat jy asseblief vir almal moet vra om vir Murial se seun Ashley dringend moet bid.   Hy was in ‘n ongeluk betrokke en het al vele operasies ondergaan en dinge lyk maar sleg.   Bid asseblief vir haar en haar gesin ook, want hulle gaan deur diep waters.
 

No comments: