Haloes! J
“Obstacles
don’t have to stop you… If you run into
a wall, don’t turn around and give up…
Figure out how to climb it, work through it, or go around it…” ~ Michael
Jordan
Psalm 20:1
“May the LORD answer you in the day of
trouble! May the name of the God of Jacob protect you!”
John
14:27
“Peace I leave with you; my peace I
give to you. Not as the world gives do I give to you. Let not your hearts be
troubled, neither let them be afraid...”
"If you change the way you look
at things, the things you look at change." - Dr. Wayne Dyer
"Sometimes it feels as though our
experience of life is out of our control. We simply endure, waiting for the
next shoe to drop. Or we assume uninterrupted happiness is our birth right, and
when something bad happens, we're thrown for a loop.
One of the greatest gifts I've ever
received was the realization that I alone have control over my experience of
life. Good and bad things will continue to happen, but it is my choice how I
wish to respond and the attitude I decide to foster." - Barrie Davenport
Hoe baie
gebruik ons nie die frase – “die lewe is kort” nie? Ek dink dis iets wat mens baie keer sê,
sonder om werklik te besef WAT die woorde sê…
Dis wanneer groot dinge in ons lewens gebeur, wat ons weer tyd kan neem
om werklik te dink oor wat saak maak in die lewe… Ek’t weer op hierdie absolute AWESOME quote
afgekom, en voel ek moet dit met julle deel vandag… Marc Lev het gesê: “If you want to know the value of one year, just ask a student who
failed a course… If you want to know the
value of one month, ask a mother who gave birth to a premature baby... If you want to know the value of one hour, ask
the lovers waiting to meet… If you want
to know the value of one minute, ask the person who just missed the bus… If you want to know the value of one second,
ask the person who just escaped death in a car accident…And if you want to know
the value of one-hundredth of a second, ask the athlete who won a silver medal
in the Olympics.”
Miskien is
jy tans op ‘n plek in jou lewe waar jy nie weet – WAT VOLGENDE nie? Miskien, sit jy met soveel vrae, pyn,
hartseer of stukkendheid in jou lewe, dat jy net nie weet hoe om aan te gaan
nie… Miskien het jy ophou bid, of
miskien is jy kwaad vir die Here, oor dinge wat in jou lewe gebeur het… Miskien wil jy net opgee, want jy sien nie
meer die punt in nie… Miskien het jy
wysheid nodig, vir groot besluite wat jy moet neem en weet jy nie watter pad om
in te slaan nie… TYD, is baie kosbaar… Dink maar aan die persoon wat terminaal siek
in die hospitaal lê – wat enige iets sal gee vir nog tyd, maar wat dalk nie
daardie voorreg het nie… In James 1:5
belowe God: If any of you lacks wisdom, you should ask God, who gives generously
to all without finding fault, and it will be given to you… God is by jou – met elke moeilike
besluit wat jy moet neem, in die hartseer tye, in die tye waar jy voel asof jy
net nie kan aangaan nie, in die tye waar dit vir jou voel asof die tyd
ONBEHOORLIK stadig verby gaan, in tye van siek wees, in tye van bekommernis en
swaarky… Maar HY is ook daar in die
goeie tye – en Hy wil deel wees van jou lewe, maak nie saak WATSE tye jy
deurmaak nie… God het jou oneindig baie
lief! Hy wil vir jou optel wanneer jy
mag val, en jou dra deur die tye waar jy net te moeg mag voel om verder te stap… Bid sommer daar waar jy sit, en vertel Hom
wat jy op die hart het… Hy is NET ‘n
gebed ver!
Blessings
Anel xx
No comments:
Post a Comment