Monday 1 October 2012

“The will of God will never take you to where the grace of God will not protect you” ~ Unknown


Haloes! :)

“The will of God will never take you to where the grace of God will not protect you” ~ Unknown

I Thessalonians 5: 16-18

“Rejoice always, pray continually, give thanks in all circumstances; for this is God's will for you in Christ…”

1 Peter 5:10

"And after you have suffered for a little while, the God of all grace, who called you to His eternal glory in Christ, will Himself perfect, confirm, strengthen and establish you..."

“I know God will not give me anything I can't handle. I just wish He didn't trust me so much.”
~ Mother Teresa of Calcutta quotes

G U I D A N C E ~ Forward mail
This is amazing that someone even thought of this!
 Dancing With God
When I meditated on the word Guidance, I kept seeing "dance" at the end of the word.  I remember reading that doing God's will is a lot like dancing. When two people try to lead, nothing feels right.  The movement doesn't flow with the music, and everything is quite uncomfortable and jerky.  When one person realizes that, and lets the other lead, both bodies begin to flow with the music. One gives gentle clues, perhaps with a nudge to the back or by pressing Lightly in one direction or another. It's as if two become one body, moving beautifully. The dance takes surrender, willingness, and attentiveness from one person and gentle guidance and skill from the other. My eyes drew back to the word Guidance.  When I saw "G": I thought of God, followed by "u" and "i". "God, "u" and "i" dance."  God, you and I dance. As I lowered my head, I became willing to trust that I would get guidance about my life.  Once again, I became willing to let God lead...

Ek weet nie wie van julle so baie hou van dans soos ek nie…  Dis iets wat vir my ook uitstaan en baie eie is aan Suid-Afrika…  Ons hou van braai, en ons hou van sokkie…:)  En hoe lekker is dit nie, as jy en jou dansmaat net “click” nie…  Dit vat geen “effort” om te probeer dans nie, dit gebeur sommer net vanself…  Hoekom is dit so?  VERTROUE...  en ook want – albei sal weet, vir ‘n dans om te WERK, sal elkeen persoon sy doel moet dien…  Albei kan nie lei nie, en albei kan nie volg nie…   Vir elkeen is daar ‘n spesifieke doel…  ‘n “Leier” en ‘n “volger”…   Jy moet jou dansmaat  vertrou as jy die volger is, anders sal dit baie maklik wees om te struikel en moontlik ‘n groot val vir julle albei tot gevolg hê…  Ons verhouding met God is presies dieselfde…  Met Hom aan die stuur, kan ons volg, WAAR Hy ons wil gebruik, en WAAR ons kan groei om uiteindelik ons volle PURPOSE te kan dien…  Wanneer ons buite God se wil vir ons lewe loop - dis wanneer ons, ons voete stamp, op tone trap, of sommer net pleinweg seerkry…  MAAR, as ons God vertrou, ons hand in Syne plaas en Hom toelaat om die pad vir ons aan te wys, is dit soos wanneer jy en jou dansmaat net “click”…  

Nou kan ek sommer hoor…  Wat as ek nie ‘n goeie danser is nie?  Wat as ek nie weet hoe om te volg nie?  Ek wil jou verseker – ALMAL van ons, het dit in ons om te KAN dans…  As jy musiek kan hoor, kan jy dit voel en ervaar…  En almal van ons KEN vir God…  As jy Hom nie ken nie, is ek baie bly jy lees hierdie...  Hy sal ons nie teleurstel nie…  Moet Hom nie vergelyk met mense wat jou al seergemaak het, en teleurgestel het nie...  Om binne Sy wil te beweeg, gaan net van jou vra om te bid, en te glo dat Hy jou sal antwoord wanneer Hy jou gebede hoor…  Ek glo dat dinge ALTYD uitwerk soos dit moet…  Selfs al voel dit vir jou asof dit nie is soos jy dit wil hê nie…  Ons sien korttermyn, maar God fokus vir die langtermyn…  Wat vir jou op die “long run” die meeste seën sal hê…  So moenie hartseer word as dit vir jou voel of jy “slowdance” in plaas daarvan om te “samba” nie…   Elke ding het sy tyd, en wanneer jy vir God in beheer stel, sal ELKE ding op sy gepaste tyd plaasvind…  God het JOU geluk in gedagte – vertrou dat dit die beste vir jou lewe sal wees…  Onthou ook – God antwoord ALTYD…  Al wat Hy van jou vra, is dat jy sal geduldig wees, en vertrou…  Hy sal jou nooit, maar nooit vergeet nie…

Blessings!

Anelli**

GEBEDSVERSOEK:  Anoniem:  Ons bid saam met iemand wat aansoek gedoen het vir 'n werk...  Ons bid dat God dit aan die persoon sal duidelik maak, waar Hy die persoon wil inspan...  Ons bid vir God se wil om te geskied, sodat hierdie persoon die meeste seen uit hierdie situasie sal ontvang...  Ons bid ook God se seen oor die persoon se lewe...  Dat Hy die persoon sal seen soos Hy vir Jabes geseen het...  Ons bid dat Hy die persoon se grondgebied sal vergroot, dat Hy Sy hand oor die persoon sal hou, sodat die persoon ALTYD in die ligkant van die lewe sal stap...  Amen
  

No comments: