Thursday, 15 March 2012

“When you are going through something hard and wonder where God is, remember the teacher is always quiet during a test…”

Haloes! J
“When you are going through something hard and wonder where God is, remember the teacher is always quiet during a test…”
1 Korintiers 9:24
“Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys… Hardloop so dat julle die prys sal ontvang…
James 1:4
“Perseverance must finish its work so that you may be mature and complete, not lacking anything…”
“Happy moments, praise God… Difficult moments, seek God… Quiet moments, worship God… Painful moments, trust God… Every moment, thank God!” ~Unknown
“We can be tired, weary and emotionally distraught, but after spending time with God, we find that he injects into our bodies energy, power and strength…” ~…. Stanley
Hierdie is vir my ‘n bitter oulike aanhaling! Ek onthou in die Laerskool mag ons tydens toetse vrae gevra het… Dit was altyd so half ’n gerusstelling om te weet dat jy jou hand kon opsteek as jy onseker was… Later in jou lewe (Hoërskool; Kollege; Universiteit) is dit nie meer dieselfde storie nie… Al wanneer jy jou hand mag opsteek in ’n toets of eksamen, is om vir nog papier te vra J
Daar kan sulke tye in ons lewens kom waar ons nie vir God hoor nie… Waar ons bid, maar dat dit net stil is aan die ander kant… Die ongelooflike versekering wat ons vandag het – wat baie anders as toe ons op skool was, is dat alhoewel ons geloof / faith somtyds getoets word met “lewens toetse” waardeur ons moet gaan, kan ons verseker weet dat ons HEELTYD met God mag praat, kan vra vir wysheid, kan bid om vergifnis wanneer ons verkeerd doen, en alhoewel ons nie altyd dadelik Sy stem hoor nie, kan ons rus in die wete dat Hy elke dag by ons is… Die dag wat jy Jesus aanvaar het as jou Hemelse Pappa, het jy die versekering gekry dat Hy jou nooit sal los nie… Hy sal altyd antwoord… Wees net geduldig, om te wag – en hê ’n oop gemoed vir die antwoorde wat Hy vir jou het…
blessings!

No comments: