Haloes! :)
When you come to the end of your rope, tie a knot and hang on. – Franklin D. Roosevelt
Romans 5:3-5 (NIV)
Not only so, but we also rejoice in our sufferings, because we know that suffering produces perseverance; perseverance, character; and character, hope. And hope does not put us to shame, because God’s love has been poured out into our hearts through the Holy Spirit, who has been given to us.
Hier is ‘n POWERFUL stukkie wat ek ontvang het, wat ek absoluut moet deel met julle… Ek dink baie van ons kan hierby aanklank vind! ENJOY J
Malachi 3:3 says: 'He will sit as a refiner and purifier of silver.'
This verse puzzled some women in a Bible study and they wondered what this statement meant about the character and nature of God. One of the women offered to find out the process of refining silver and get back to the group at their next Bible Study. That week, the woman called a silversmith and made an appointment to watch him at work. She didn't mention anything about the reason for her interest beyond her curiosity about the process of refining Silver. As she watched the silversmith, he held a piece of silver over the fire and let it heat up. He explained that in refining silver, one needed to hold the silver in the middle of the fire where the flames were hottest as to burn away all the impurities. The woman thought about God holding us in such a hot spot; then she thought again about the verse that says: 'He sits as a refiner and purifier of silver.' She asked the silversmith if it was true that he had to sit there in front of the fire the whole time. The man answered that yes, he not only had to sit there holding the silver, but he had to keep his eyes on the silver the entire time it was in the fire. If the silver was left a moment too long in the flames, it would be destroyed. The woman was silent for a moment. Then she asked the silversmith, 'How do you know when the silver is fully refined?' He smiled at her and answered, 'Oh, that's easy -- when I see my image in it.'
Ek weet nie wie van julle al kos gemaak het, en net vir ‘n oomblik jou oog weggehaal het – omdat jy ander goed gehad het waaraan jy jou aandag moes gee, en in daardie oomblik, die kos verbrand het… Verbrande kos is nie lekker nie… Dit geur die kos met ‘n super slegte smaak, en jy sal nog vir lank met ‘n aaklige nasmaak sit! Al uitweg as so iets gebeur, is om of 1. Weer voor te begin, of 2. Sommer net ‘n take away iewers te gaan kry… Mens is gewoonlik kwaad, of sommer net geïriteerd, want jou aandag was heeltyd daar… As jy maar net vir daardie SEKONDE net jou aandag gegee het, sal AL die ekstra moeite gespaar kon wees…
As jy jouself dalk vandag in die SPERVUUR van moeilikheid bevind, dat jy nie weet waar jou uitkoms vandag vandaan gaan kom nie - kan jy rus in die wete dat God nie ‘n oomblik Sy wakende oog of beskermende hand van jou af wegneem nie! Hy is met jou!! Soos silwer gesuiwer moet word, is die moeilikhede of uitdagings wat ons daagliks ervaar, baie keer deel van die suiwerings proses waardeur ons as Christene gaan, sodat ons kan leer om VOLKOME op God staat te maak, maak nie saak WAT nie – en nie op ons eie insigte nie… Ons is wat ons is deur GENADE… Ons bereik wat ons bereik, omdat God ons die krag gee (Fil 4:13), maar ook omdat Hy GENADE aan ons bewys in ons lewens… Sonder Hom is ons niks… Al voel dit vir jou onuithoudbaar op die oomblik – God is BY jou, langs jou, onder jou, bo jou… NIKS sal met jou gebeur wat jy nie SAAM met Homs al kan hanteer nie – Hy sal jou voorsien van die krag… Hy sal nie Sy aandag vir ‘n oomblik laat aflei, sodat Hy nie na jou omsien nie… Jy is sy eerste prioriteit, en Hy is ONEINDIG lief vir jou! WEet dit vandag!!
Blessings!
No comments:
Post a Comment