Tuesday 18 November 2014

“When you look back at life… Will you say, ‘I wish I had…” or I am glad I did?” ~ Unknown

Haloes! J

“When you look back at life… Will you say, ‘I wish I had…” or I am glad I did?” ~ Unknown

Romans 5:3-5

“We can rejoice, too, when we run into problems and trials, for we know that they help us develop endurance. And endurance develops strength of character, and character strengthens our confident hope of salvation. And this hope will not lead to disappointment. For we know how dearly God loves us, because he has given us the Holy Spirit to fill our hearts with his love…”

Romans 12:12

“Be joyful in hope, patient in affliction, faithful in prayer…”

“Life has knocked me down a few times…  It has shown me things I never wanted to see…  I have experienced sadness and failures…  But one thing is for sure…  I always get up!” ~ Unknown

“Give God praise in the valley and He’ll give you strength to climb back on top of the mountain…” ~ Unknown

Is jy iemand wat planne maak, partykeer om nog planne te maak, of maak jy meestal besluite op die ingewing van die oomblik en dink jy later eers oor die “consequences”…  Wanneer mens meer van ‘n “beplanner” is, is mens se lewe so gestruktureer dat mens partykeer uitmis op die “impromptu” kuiers, geleenthede of goeie tye…  Hiermee sê ek nie dit is ‘n slegte ding om te beplan nie – ek is ook iemand wat van struktuur hou…  Maar somtyds probeer mens alreeds weet hoe iets sal eindig, nog voor dit behoorlik begin het, dat mens uitmis op die “journey” (wat gewoonlik die beste deel is!) tussenin…

Een iets wat ek altyd in ag probeer neem wanneer ek groot besluite neem, is “as ek eendag oud is en op die ouetehuis se stoep gaan sit – gaan ek spyt wees dat ek dit nie gedoen het nie?”  As die antwoord ‘n ja is, probeer ek om ‘n manier te vind en dit te doen – ten einde met NO REGRETS te lewe…  Hierdie tyd van die jaar is gewoonlik ‘n tyd waar ons moeg voel, die dae is lank, die deadlines super baie!  Mense se “lonte” is korter en wrywing tussen mense, laat die humeure sommer vinnig opvlam…  Iets om te onthou gedurende hierdie tyd, is dat God ALTYD by ons is…  Dat wanneer ons Hom eerste stel in ons lewens, Hy die ander dinge in plek sal laat val…  Hy sal ons help om ‘n vol lewe te lei, wanneer ons Hom eerste stel!  Miskien is jy vandag waar jy hierdie sit en lees redelik moeg, uitgeput en reg vir ‘n break…  Begin jou dag saam met God en raak rustig – gryp elke geleentheid wat jou kant toe kom!  Maak ‘n lysie van alles wat jy nodig het om te doen, en begin by ‘n punt…  God sal vir jou genoeg ure in die dag sit, om te doen wat jy moet doen!  Hy sal jou help om ‘n vol lewe te lei, sodat jy eendag op daai ouetehuis se stoep sal kan sit en sê “I am glad I did…”

Blessings!

anelxx

 

 

No comments: