Haloes! J
“The first crisis you must conquer in the
storm is fear… The Word says, fear not!”
~ Pastor John Hagee
Colossians 1:9-12
“Be assured that from the first day we heard of you, we
haven’t stopped praying for you, asking God to give you wise minds and spirits
attuned to his will, and so acquire a thorough understanding of the ways in
which God works. We pray that you’ll live well for the Master, making him proud
of you as you work hard in his orchard. As you learn more and more how God
works, you will learn how to do your work. We pray that you’ll have the
strength to stick it out over the long haul—not the grim strength of gritting
your teeth but the glory-strength God gives. It is strength that endures the
unendurable and spills over into joy, thanking the Father who makes us strong
enough to take part in everything bright and beautiful that he has for us…”
Philippians 4:13
“I can do all this through him who gives
me strength…”
“Being there for a
friend is one of the greatest gifts you can give… Another one is allowing them to be there for
you too…” ~ Doe Zantamata
“There comes a time
in life when you walk away from all the drama and those who create it… Surround yourself with people who make you
laugh, forget the bad, and focus on the good…
Love the people who treat you right…
Pray for the ones who don’t… Life
is too short to be anything but happy…
Falling down is part of life, getting back up is living…” ~ Unknown
As jy jou lewe in een woord vir my moet opsom – wat sal
dit wees? Drama? Gelukkig? Plain
sailing? Opdraend? Challenging? Ek dink almal van ons het al een van die
moontlike woorde beleef J Baie keer is dit nie die situasie wat so
challenging is nie, maar die mense in jou lewe wat dit meer challenging maak
oor hoe hulle dit hanteer… Almal van ons
het verskillende maniere van hoe ons moeilike tye hanteer… Sommige praat non-stop daaroor… Ander wil nie daaroor praat nie… Ander wil eers deur die situasie werk, self
daarmee deal, en sal dan ander mense “inlaat”…
Sommige mense bou weer mure, en sal maak of die situasie nie bestaan
nie, ten einde daarmee te deal… Wanneer
ek vriende oor my pad kry wat deur moeilike tye gaan, probeer ek myself altyd
indink – as dit EK moet wees, hoe sal ek wou hê moet mense my ondersteun of vir
my daar wees? En wanneer ek daaroor
gedink het, probeer ek in my manier dan daar wees vir ander…
Miskien sit jy tans in ‘n ongelooflike moeilike situasie
en probeer jy om nog sin daarvan te maak…
Miskien voel jy dat jy niemand het om mee te kan praat nie, of miskien
wil jy net nie praat daaroor nie… Weet
net dat God net ‘n gebed ver is… Hy
sluimer nie, en Hy slaap nie… Hy sal jou
NOOIT judge nie! En dit wat jy aan Hom
vertel, sal NET by Hom bly… Moenie
probeer om 100 dae vooruit te lewe nie…
Vat dit DAG vir DAG en vertrou dat God ‘n pad sal maak waar jy geen pad
kan sien nie… God gee aan ons elke dag
genoeg krag, genade en insig vir die volgende 24uur… Maak gebruik daarvan – en maak die meeste van
die 24uur voor jou!
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment