Haloes! J
My gebed vanoggend vir jou, is dat Psalm 20:5-7 sal waar wees in jou lewe... "Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood, mag die Naam van God van Jakob U beskerm. Mag Hy u gee wat u hart begeer, en al u voornemens laat geluk. Ons sal juig oor die oorwinning en in die Naam van ons God die vaandels ontplooi. Mag die Here alles gee wat U vra. Dit weet ek, die Here sal aan sy gesalfde die oorwinning gee!" Iets wat ek mense gereeld hoor sê, is: "Alles loop net verkeerd... Hoe harder ek probeer, hoe meer voel dit ek verloor beheer... Dit was eers ietsie kleins wat verkeerd gegaan het, maar dis elke keer bietjie groter, bietjie groter..." Ek dink ons kan baie keer die gevoel kry van iemand wat op 'n strand sit, en sien hoe 'n reusegolf naderkom... Hoe meer ons probeer om daarvan weg te hardloop, hoe vinniger haal dit ons egter in...
“The best way to prepare for life is to
begin to live…” ~ Elbert Hubbart
Proverbs 16:3
“Commit to the Lord whatever you do, and your plans will
succeed.”
Psalm 28:7-8
“The LORD is my strength and my shield; my heart trusts
in him, and I am helped. My heart leaps for joy and I will give thanks to him
in song. The LORD is the strength of his
people, a fortress of salvation for his anointed one…”
“When your
confidence comes from God, no matter how unstable things in the world may get,
you will always remain rock solid and secure…” ~ Pastor Matthew Hagee
“As you stay in faith,
know that God will choose you even when other people overlook you…” ~ Victoria
Osteen
My gebed vanoggend vir jou, is dat Psalm 20:5-7 sal waar wees in jou lewe... "Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood, mag die Naam van God van Jakob U beskerm. Mag Hy u gee wat u hart begeer, en al u voornemens laat geluk. Ons sal juig oor die oorwinning en in die Naam van ons God die vaandels ontplooi. Mag die Here alles gee wat U vra. Dit weet ek, die Here sal aan sy gesalfde die oorwinning gee!" Iets wat ek mense gereeld hoor sê, is: "Alles loop net verkeerd... Hoe harder ek probeer, hoe meer voel dit ek verloor beheer... Dit was eers ietsie kleins wat verkeerd gegaan het, maar dis elke keer bietjie groter, bietjie groter..." Ek dink ons kan baie keer die gevoel kry van iemand wat op 'n strand sit, en sien hoe 'n reusegolf naderkom... Hoe meer ons probeer om daarvan weg te hardloop, hoe vinniger haal dit ons egter in...
Ek ken nie jou omstandighede
nie, maar ek ken jou Hemelse Vader... En
ek WEET, dat WONDERS doen, Sy "middle name" is :)... Hy het al op die water geloop, en ek weet dat
Hy 'n brander wat na jou oppad is SAL kan stop, en die water 'n ander rigting
sal kan laat inslaan... Ek weet ook, dat
ons partykeer SELF probeer om kop bo die water te hou... Dat ons SELF die branders probeer aanvat, en
SELF probeer swem... Ons neem nie altyd
die uitgestrekte hand wat God na ons toe uithou aan om ons te help nie... Ek dink dat die grootsheid van ons situasies,
ons gedagtes so oorheers, dat ons nie eens kan sien dat God by ons is, wanneer
ding op sy donkerste voel nie... Ek wil
jou uitdaag vandag om op te hou water trap, en spartel... Die reddingsboei wat Jesus vir jou uitgegooi
het - naamlik GEBED, is 24/7 tot jou beskikking... Jy moet net op jou knieë gaan, en met Hom
praat... As jy sukkel om die woorde te
vind, vra iemand wat jy vertrou om saam met jou te bid... En die beste van ALLES is, dat jy dit op
ENIGE plek kan doen... Hy is nooit te besig vir jou nie!! God sê in Sy woord, daar waar twee of meer
oor iets saamstem, daar is Hy en SAL Hy voorsien en sorg... Ek het al baie gevind dat sodra 'n mens
ophou om bekommerd te wees, en ophou om dinge self te probeer doen, is dit
gewoonlik die draaipunt, wanneer die dinge in plek begin val... Ek bid dat dit vir jou so sal wees!! Moenie te bang wees om 'n keuse te maak vir
"wat as" dit 'n verkeerde ene is nie... Maak foute - solank jy net VOLUIT
LEEF!!!! “Take wrong turns. Talk to strangers. Open unmarked doors. And if you see a group of people in a field, go find out what they are doing. Do things without always knowing how they'll turn out. You're curious and smart and bored, and all you see is the choice between working hard and slacking off. There are so many adventures that you miss because you're waiting to think of a plan. To find them, look for tiny interesting choices. And remember that you are always making up the future as you go.” ― Randall Munroe
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment