Haloes! J
“If you're trying to achieve, there will be
roadblocks. I've had them; everybody has had them. But obstacles don't have to
stop you. If you run into a wall, don't turn around and give up. Figure out how
to climb it, go through it, or work around it…” ~ Michael Jordan
Isaiah 12:2
“Surely God is my salvation; I will trust and not be
afraid. The LORD, the LORD, is my strength and my song; he has become my
salvation."
1 Samuel 30:6
“And David was greatly distressed, for the people spoke
of stoning him, because all the people were bitter in soul, each for his sons
and daughters. But David strengthened himself in the LORD his God…”
“The pessimist
complains about the wind; the optimist expects it to change; the realist
adjusts the sails…” ~ William Arthur Ward
“Even if you're on
the right track, you'll get run over if you just sit there…” ~ Will Rogers
Om te lewe is om ‘n stukkie hoop te hê… Wat as ek vandag
vir jou sê – hier in my hand, het ek JOU totale lewensstorie… Elke hoogtepunt,
laagtepunt, wat tussen – in gebeur, en jou einddatum… Dis als SET in STONE en
geen veranderings sal aan die storie aangebring word nie…
Ek dink dit sal baie moeilik wees om werklik te LEWE, as
jy weet wat die uitkoms van jou lewe sal wees… Geen hoop om jou drome te
verwesenlik nie, of om jou “droom” werk los te slaan nie, om die wêreld te sien
of jou lewensmaat te ontmoet nie… Ek dink dat HOOP, een van die grootste
geskenke is waarmee God ons geseën het… Daar is defnitief nie HOPELOSE
situasies nie, ek dink dis meer ‘n geval van mense wat hoop verloor het met hul
omstandighede…
Jeremia 29:11 sê: “Die Here weet wat Hy vir jou beplan –
goed en nie sleg nie…” Ek glo nie dat ons lewensstorie “set in stone” is nie…
Ons dien ‘n God wat ‘n gentleman God is wat nie sy keuses op jou sal forseer
nie… Hy sal aan JOU die keuse oorlaat, en deur jou besluite, sal jou lewe
uiteindelik ‘n rigting inslaan… Deur te bid vir God se wil – en nie jou eie
nie, sal uiteindelik vir jou die meeste seën bring! Want as ons stap in God se
wil, stap ons met Sy hand van bewaring oor ons, en uiteindelik in Sy blessing… God gee ons dalk nie altyd wat ons wil hê nie – maar
ALTYD wat ons nodig het… Hy sorg vir die regte mense in jou lewe, vir
geleenthede, deurbrake en liefde op die REGTE tye… Moenie hoop verloor met hoe
jou lewe tans verloop nie… Al kan mens nie sien wat voorlê nie, weet ons dat
ons vir God het, en solank ons vir God het, is NIKS onmoontlik nie… Hou aan bid en vertrou - God sal voorsien!
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment