Haloes! J
“But he said to me, “My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.” Therefore I will boast all the more gladly of my weaknesses, so that the power of Christ may rest upon me…”
“Never
regret… If it’s good, it’s
wonderful. If it’s bad, it’s experience…”
~ Victoria Holt…
Matthew 11:28-30
“Come to me, all who labor and
are heavy laden, and I will give you rest. Take my yoke upon you, and learn
from me, for I am gentle and lowly in heart, and you will find rest for your
souls. For my yoke is easy, and my burden is light.”
2 Corinthians 12:9
“But he said to me, “My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.” Therefore I will boast all the more gladly of my weaknesses, so that the power of Christ may rest upon me…”
“Faith is to believe
what you cannot see… but reward of that
faith is to see what you believe…” ~ St Augustine
“You may feel lost and
alone but God knows exactly where you are, and He has a good plan for your life…”
~ Unknown
Ekt die volgende aanhaling gelees wat vir my te AWESOME
vir woorde was!! “Never regret… If it’s good, it’s wonderful. If it’s bad, it’s experience…” ~ Victoria
Holt… Ek dink dat ons baie maniere het
om moeilike tye of slegte dinge wat gebeur te beskryf, maar ondervinding dink
ek nie is altyd een van hulle nie! En
tog is dit AL wat dit is!!!
Ondervinding… Iets wat jy op ‘n
sekere manier gedoen het, wat dalk nie uitgewerk het nie, en deur dit op die
“verkeerde” manier te gedoen het, leer jy nou daar uit om dit nie weer so te
doen nie…
Hoe baie dinge sit en berou jy dalk vandag? Goed wat jy wens jy anders aangepak het… Woorde wat jy gesê het wat jy wens jy kan
terugtrek? Vriendskappe wat jy verloor
het, mense wat jy seergemaak het?
Geleenthede waarop jy dalk uitgemis het omdat jy nie ‘n besluit wou neem
of ‘n kans wou waag nie? Of een
verkeerde besluit wat jy geneem het wat dalk katastrofiese gevolge gehad
het?
Vandag wil ek vir jou kom sê – Jesus het vir ons gesterf
op die Kruis, om vir ons ‘n NUWE begin te verseker! Ons kan vandag tegemoet gaan, met die WETE
dat God reeds daar is… Hy is ‘n God van
tweede kanse… Jy kan vandag regstel
dinge wat voorheen verkeerd gegaan het…
Jy kan jammer sê en weer probeer met daardie persoon, terwyl jy nog die
kans het!! As mens nog ‘n kans het om
situasies te verander – DOEN dit! Moenie
wag tot die mense nie meer daar is om te probeer om die verhoudings te herstel
nie… Verhoudings is een van die hoof
goed waarop ons lewe gebou is… God stuur
mense met ‘n spefieke doel oor jou pad, en HY plaas jou in sitausies waar HY
jou wil gebruik – laat Hom toe om dit te doen…
Vir jou wat dalk totaal alleen voel, en swaar dra aan gedagtes van berou
of “regret” – lees hierdie uittreksel van ‘n gospel liedjie hieronder… God het jou nie gelos nie, en Hy sal ook
nooit nie… Al doen jy ook WAT! Hy sal jou altyd terugneem, want Hy het jou
liewer as wat jy OOIT Sal weet!
“I will fear no evil, for my God is with me, and if my
God is with me, whom then shall I fear, whom then shall I fear?” O, no you
never let go, through the calm and through the storm, o, no you never let go,
in every high and every low, o, no You never let go, Lord you never let go of
me…” ~ Liedjie Matt Redman (You never
let go) – Maak nie saak WAT die week op jou wag nie – God will NEVER let you
go!!!
Blessings!
Anel xx