Haloes!
:)
When we pray...God hears more than we say, answers more than we ask,
gives more than we imagine...in His own time and His own way... ~ Unknown
quotes
James 1:1-6
Consider it pure joy, my brothers and sisters, whenever you face trials
of many kinds, because you know that the testing of your faith
produces perseverance. Let
perseverance finish its work so that you may be mature and complete, not
lacking anything. If any
of you lacks wisdom, you should ask God, who gives generously to all without
finding fault, and it will be given to you. But when you ask,
you must believe and not doubt, because the one who doubts is like a wave of
the sea, blown and tossed by the wind.
1 Peter
5:7-10
Cast all
your anxiety on him because he cares for you. Be alert and of sober mind.
Your enemy the devil prowls around like a roaring lion looking for someone to
devour. Resist him, standing firm in the faith, because you know that the
family of believers throughout the world is undergoing the same kind of
sufferings. And the God of all grace, who called you to his eternal glory in
Christ, after you have suffered a little while, will himself restore you and
make you strong, firm and steadfast...
“Prayer is not a "spare wheel" that you pull out when in
trouble, But it is a "steering wheel" that directs the right path
throughout. Do you know why a Car's WINDSHIELD is so large & The Rearview
Mirror is so small? Because our PAST is not as important as our FUTURE. Look
Ahead and Move on…” ~ Forward email
“Sometimes God does not give you what you think you want, not because
you don’t deserve it, but because you deserve better…” ~Unknown
Wanneer
jy fiets ry, of motor bestuur, hardloop of stap – kyk jy heeltyd agter jou, of
kyk jy na wat voor jou in die pad lê? Ek is seker dat ten minste 99% van
die tyd, kyk jy voor jou! Want as jy heeltyd gaan terugkyk, is die kans
goed dat jy in iets gaan vasry of vasloop en daar sal ’n groot kans wees dat jy
baie seer sal kry! Die goed waar jy verbyry of verby stap, mense wat jy
ontmoet oppad, is alles deel van God se groter plan vir jou lewe… Elke
dag, is daar dinge wat gebeur, geselsies wat jy het, situasies wat jy moet
hanteer, wat jou vorm en gevorm het tot die mens wat jy is vandag…
Hoekom
dan, as ons die bostaande toepas wanneer ons bestuur, fietsry, hardloop of
stap, doen ons die teenoorgestelde in ons daaglikse lewe? Ons bly
terugkyk, na die dinge wat reeds gebeur het… Dinge wat ons verkeerd
gedoen het, waarvoor ons, onsself nie kan vergewe nie… Ons bly tob oor
mense wat ons seergemaak het voorheen, en hou dan in die proses AWESOME ander
mense uit ons lewe, omdat ons bang is dieselfde gebeur weer… Ons kan nie
mense oor dieselfde kam skeer nie… Sommige goed gebeur in mens se lewe,
sodat jy daaruit kan leer, en sterker word… Maar God stuur daaglikse
blessings oor jou pad… Ons moet dit net raaksien!! Is jou daaglikse
geselsie met Jesus ’n stuurwiel, of ’n spaarwiel? Soos wat jy jou beste
vriend, of vriendin vertel van dinge wat daagliks in jou lewe gebeur – en so
julle vriendskapverhouding bou, so wil Jesus ook daagliks deel wees van jou
lewe… Hy het jou oneindig lief… Wanneer jy bid ”in Jesus se
naam” - het vir my die betekenis dat jy ALLES wat jy aan Jesus vertel het
“surrender” en oorgee aan God… Hy is in beheer – en soos Hy in Jakobus 1:1-6
hierbo sê – ons moet dankbaar wees wanneer moeilikheid oor ons pad kom, want
dit sal ons leer om te volhard… Ons kan aan Hom vra wanneer ons wysheid
kortkom, want Hy sal dit aan ons gee… Ons moet net nie twyfel daaroor
nie!! God antwoord ’n hart wat met verwagting na Hom toe kom… God
KEN jou hart – so jy kan kom nes jy is… Nie soos wat jy dink jy moet wees
- of volgens die standaarde wat mense vir jou stel nie... Wanneer jy op
jou knieë staan, is dit moeilik om platgeslaan te word deur die storms van die
lewe… Jesus sal jou staande hou wanneer dit vir jou voel of jou voete nie
meer 'n tree vorentoe kan stap nie... VERTROU… BLY HOOP… HOU
AAN OM GELOOF IN GOD TE HE! Moenie ongeduldig raak met Jesus nie -
die seen sal net soveel groter wees, wanneer jy wag vir Sy tyd...
Blessings!
Anelli**
No comments:
Post a Comment