Haloes!
“I hated every minute of training, but I said, 'Don't
quit. Suffer now and live the rest of your life as a champion...' ~ Muhammad
Ali
Complete
Colossians 2:10
“You have been given
fullness in Christ, who is the head over every power and authority…”
Ezekiel 11:19-20
“And I will give them
one heart, and a new spirit I will put within them. I will remove the heart of
stone from their flesh and give them a heart of flesh, that they may walk in my
statutes and keep my rules and obey them. And they shall be my people, and I
will be their God…”
“Don't judge each day
by the harvest you reap but by the seeds that you plant…” ~ Robert Louis
Stevenson
“To get up when you
are down, to fight more intensely when you are struggling; to put in the extra
effort when you are in sheer pain, to comeback when nobody expects you to, and
to stand tall when everyone is pulling you down are what make a champion…” ~ Apoorve Dubey
Dis altyd lekker wanneer mens iets
aanpak, hard werk, en dan ‘n goeie eindproduk kan lewer… Dit kom gewoonlik nie altyd net maklik
nie… Dit verg harde werk, ure wat
ingesit moet word, pyn, sweet, partykeer huil en baie bid gewoonlik… Dinge wat die moeite werd is, val gewoonlik
nie net in ‘n mens se skoot nie…
Ons lewens is
werk-in-proses-projekte… Elke dag is ‘n
nuwe geleentheid, om ‘n AWESOME nuwe bladsy in jou lewensboek te skryf… Jou lewe is nog nie “complete” of voltooid
terwyl jy nog asem in jou longe het nie…
God is ook nog LANK nie klaar met jou nie… Ons kan onsself sien as “complete” mense,
wanneer ons vir God in ons lewe het…
Omdat Hy as’t ware, daardie stukkie is wat ons nodig het om volwaardig
mens te wees… Hy is die een persoon wat jou verstaan, met alles wat jou dalk
kompleks maak, wat jou aanvaar en onvoorwaardelik lief het, NES jy is… Maar ons lewens, sal werk-in-proses wees,
elke liewe dag tot ons, ons laaste asem uitblaas… Wanneer dinge moeilik gaan, of jy dalk geen
lig in die tonnel sien nie (dalk is die enigste lig wat jy sien, die van ‘n
aankomende trein), is dit baie maklik om te sê – ek is nou klaar… Ek gee tou op, hierdie was nou genoeg vir my
om deur te maak… Ek het nie meer baklei
oor in my nie… Of, daar is tog geen sin
aan nie… As hierdie jy is, wil ek vir
jou James 1:1-6; 12 gee… God is besig om
jou vorm, in hierdie tye wat jy dalk soos dit voel… “Consider it pure joy, my brothers and sisters, whenever
you face trials of many kinds, because you know that the testing of your faith
produces perseverance. Let perseverance finish its work so that you may be
mature and complete, not lacking anything. If any of you lacks wisdom, you
should ask God, who gives generously to all without finding fault, and it will
be given to you. But when you ask, you must believe and not doubt, because the
one who doubts is like a wave of the sea, blown and tossed by the wind. Blessed
is the one who perseveres under trial because, having stood the test, that
person will receive the crown of life that the Lord has promised to those who
love him.”
Muhammad
Ali se aanhaling is vir my absoluut AWESOME! As
hy moes opgee toe die oefenprogram te straf vir hom was, sou hy nooit die
legend gewees het wat ons almal ken nie…
Mandela is nog so ‘n voorbeeld…
As hy net sy omstandighede aanvaar het, was ons land dalk nogsteeds waar
hy was… Partykeer moet mens bietjie die
wind van voor verduur, ten einde groot dinge saam met God te doen en HUGE blessing uit die situasie te
ontvang… Jy is nie toevallig waar jy
jouself bevind nie… God het GROOT planne
vir jou lewe… Die wiel draai, en God sal
uitkoms bring… Bly getrou in gebed… Hou aan om God te vertrou – Hy sal antwoorde
vir jou bring, vir al die vrae in jou gemoed, wanneer die tyd daarvoor reg is!! En weet sommer verseker vanoggend - God is nooit laat nie... Al voel dit of jy lank moet wag - Hy sal SORG... Moet net nie moed verloor nie...
Blessings!
Anelli**
No comments:
Post a Comment