Wednesday 9 May 2012

“Nothing is impossible to a willing heart…”~ John Heywood, 16thCentury English Poet

Haloes! :)
“Nothing is impossible to a willing heart…” ~ John Heywood, 16thCentury English Poet
Psalm 5:11-12
But let all those rejoice who put their trust in You; Let them ever shout for joy, because You defend them; Let those also who love Your name Be joyful in You. For You, O LORD, will bless the righteous; With favor You will surround him as with a shield…
Psalm 18:1-3,28,35
I will love You, O LORD, my strength. The LORD is my rock and my fortress and my deliverer; My God, my strength, in whom I will trust; My shield and the horn of my salvation, my stronghold. I will call upon the LORD, who is worthy to be praised; So shall I be saved from my enemies. For You will light my lamp; The LORD my God will enlighten my darkness.You have also given me the shield of Your salvation; Your right hand has held me up, Your gentleness has made me great…
“Kindness is a language which the dumb can speak and the deaf can understand…” ~ CN Bovee
“Wherever there is a human being, there is an opportunity for kindness…” ~Seneca
Is jy een van daardie mense wat aangespoor word as iemand vir jou se dat jy iets nie kan doen, of nie moet doen, om hulle dan juis verkeerd te bewys? Of is jy iemand wat jou dalk te veel steur aan die opinie van ander mense? Dis die verkeerdste iets wat iemand vir my kan se – dat ek nie KAN nie… Ek sal dan oefen, of aanhou probeer, TOTDAT ek dit regkry! Al vat dit my ook vir altyd! Wat ek hierdeur probeer se, is dat NIKS vir jou onmoontlik is, wanneer jou hart daarin is nie… Drome wat jy het, of dinge wat by jou opkom wat jy graag sal wil aanpak om ’n verskil in hierdie wereld te maak, is defnitief nie iets wat jy sommer self uitgedink het nie… Ek glo, dat dit ’n behoefte is wat God in jou hart plaas…
Wanneer dinge in God se wil is, SAL Hy ook die dinge laat uitwerk soos dit moet… Dinge val gewoonlik net op ’n dag in plek –wanneer jy dit die minste verwag! Ons stel egter baie keer limiete op die werk wat God in ons, en deur ons lewens wil doen! Ek dink nie ons doen dit bewustelik altyd nie, maar sodra jy jou steur aan iemand wat vir jou vertel dat jou droom belaglik is, of dat jy te klein is om ’n verskil in hierdie wereld kan maak nie, stel jy outomaties ’n limiet op jouself, en op jou “belief” oor dit wat God kan doen… Ephesians 3:20 se - Now to him who is able to do immeasurably more than all we ask or imagine, according to his power that is at work within us, to him be glory in the church and in Christ Jesus throughout all generations, for ever and ever! Amen. As jou hart “willing” is en jou vertroue en hand in God s'n is – is daar absoluut GEEN beperking oor die HUGE deurbrake wat God vir jou het nie!!! Hy het SOVEEL blessings vir jou in store – glo dit vir jouself en spreek dit oor jou lewe!!! Alle negatiewe woorde of limiete moet jy VERBAN uit jou woordeskat! 'n Dominee het een keer gese - God gee so groot soos jou verwagting is... AS jy voor Hom kom staan in gebed met n teekoppie, sal HY dit vul... Maar as jou verwagting vir jou lewe so groot soos die oseaan is - is daar geen perke op die seen wat Hy op jou kan en wil uitstort nie!! Ek het al voorheen vir jou die quote gegee van Kutless, maar dit voel vir my baie toepaslik vir die onderwerp – “Impossible is not a word, its just an excuse not to try!” Nothing is impossible if your heart is willing!!!
Mag jy 'n PRAGTIGE dag he, en mag God jou bless met strome van seen!!! Jy is AWESOME :)
Blessings,

No comments: