Monday 1 September 2014

“Great souls are grown through struggles and storms and seasons of suffering… Be patient with the process…” ~ Rick Warren

Haloes! J

“Great souls are grown through struggles and storms and seasons of suffering…  Be patient with the process…” ~ Rick Warren

Matthew 11:28

“Come to me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest.”

2 Corinthians 12:9

“But he said to me, “My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.” Therefore I will boast all the more gladly about my weaknesses, so that Christ’s power may rest on me…”

“God cares about every tiny detail of your life…” ~ Joyce Meyer

“When something is “out of control”, it is merely out of your control, not God’s…” ~ Pastor John Hagee

Ek weet nie wie van julle ooit Friends gekyk het nie?  Monica, een van die hoofkarakters is verskriklik kompeterend die woord verloor is nie in haar woordeskat nie J  Sy is só kompeterend, dat wanneer sy sleg is in iets, sy “die beste” wil wees in die “sleg wees”…  Soos bv, “if there were a prize for the BEST WORST performance, will I get it??”  Ek dink dis ‘n absolute inspirasie vir ons om na te jaag in ons lewens!

Ons raak so maklik platgeslaan wanneer ons, onsself by ’n doodloop straat, of ‘n “padwerke” strate op ons lewenspad bevind, en ons opgehou word deur allerhande “obstacles”…  Ons skakel sommer ons enjins af, in plaas van om net bietjie te “idol” en geduldig te wag tot die moeilike dinge verbygaan…   Dink aan verkeersknope waarin jy al gesit het – as jy in die verkeer vasgevang is, help dit nie om ongeduldig te raak en ’n ander pad te probeer vind nie – want al manier om uit dit uit te kom, is om geduldig te wees, en deur dit te ry…  Ek vind gewoonlik hoe meer mens uit ‘n verkeersknoop probeer kom, hoe langer vat dit – omdat jy ongeduldig raak… So ook met ons lewens – wanneer die moeilike tye en mislukkings kom…  Ons moet deurdruk, nie om dit probeer ry en dit te vermy nie…  “If God brings you to it, He will bring you through it…”  Hy sal jou deur ELKE liewe ding wat jou op die oomblik moegmaak en aan die jaag KRY…  Hy het ‘n plan met ELKE liewe dingetjie wat oor jou pad kom!  Ek weet die lewe sou makliker gewees het as ons dit kon verduidelik, of kon verstaan hoekom God sekere dinge toelaat in ons lewens…  Laat Galasiers 6:9 vandag jou inspirasie wees…  Jou oes van blessing sal op die REGTE tyd kom – God se tyd – mits jy nie moed opgee nie nie!  Volhard in gebed…  Die veiligste plek tydens ’n Storm, is by God en die wete dat jy onder Sy beskerming is…  Hy sal jou nie ’n oomblik alleen laat nie, en Sy redding sal ALTYD betyds wees J

Blessings!

anelxx

No comments: