Thursday 4 September 2014

Gebedsversoeke...

Hi julle,

Bid asb saam vir die onderstaande!  Hoop julle sal 'n AWESOME daggie he!

Blessings!

Anelxx

Anoniem 1: 
My skoonsuster se dogter het vanoggend ‘n miskraam gehad, en dis haar 3de miskraam in die 7 jaar wat hulle getroud is en dis baie swaar vir haar.  Sy wil soo graag ‘n ma wees.
 
Anoniem 2:
 
‘N vriend van my se pa het kanker en die dokter se hy’t net 6 maande oor… hy wil nie sy pa se nie want hy’s bang hy gaan agter uit. Hou hulle in gebed asb.

No comments: