Haloes! J
Blessings!
“God can make the very worst things
that ever happened in your life work for your very best…” ~ Zac Poonen
1 Corinthians 15:58
“Therefore,
my dear brothers, stand firm. Let nothing move you. Always give yourselves fully
to the work of the Lord, because you know that your labor in the Lord is not in
vain…”
Psalm 37:4,5
“Delight yourself in the Lord and he
will give you the desires of your heart. Commit your way to the Lord, trust in
him and he will do this…”
“Don’t waste today regretting the past
or dreading the future… Enjoy this day,
because it is a gift from God…” ~ Joyce Meyer
“Sometimes you need to talk to a two
year old just so you can understand life again…” ~ Unknown
Hier is ‘n POWERFUL stukkie wat ek
ontvang het, wat ek absoluut moet deel met julle… Ek dink baie van ons kan hierby aanklank
vind! ENJOY :)
Malachi 3:3 says: 'He will sit as a
refiner and purifier of silver.'
This verse puzzled some women in a Bible
study and they wondered what this statement meant about the character and
nature of God. One of the women offered
to find out the process of refining silver and get back to the group at their
next Bible Study. That week, the woman
called a silversmith and made an appointment to watch him at work. She didn't
mention anything about the reason for her interest beyond her curiosity about
the process of refining Silver. As she
watched the silversmith, he held a piece of silver over the fire and let it
heat up. He explained that in refining silver, one needed to hold the silver in
the middle of the fire where the flames were hottest as to burn away all the
impurities. The woman thought about
God holding us in such a hot spot; then she thought again about the verse that
says: 'He sits as a refiner and purifier
of silver.' She asked the silversmith if it was true that he had to sit there
in front of the fire the whole time. The man answered that yes, he not only had
to sit there holding the silver, but he had to keep his eyes on the silver the
entire time it was in the fire. If the silver was left a moment too long in the
flames, it would be destroyed. The
woman was silent for a moment. Then she asked the silversmith, 'How do you know
when the silver is fully refined?' He
smiled at her and answered, 'Oh, that's easy -- when I see my image in
it.'
Ek weet nie wie van julle al kos
gemaak het, en net vir ‘n oomblik jou oog weggehaal het – omdat jy ander goed
gehad het waaraan jy jou aandag moes gee, en in daardie oomblik, die kos
verbrand het… Verbrande kos is nie
lekker nie… Dit geur die kos met ‘n
super slegte smaak, en jy sal nog vir lank met ‘n aaklige na-smaak sit! Al uitweg as so iets gebeur, is om of 1. Weer
voor te begin, of 2. Sommer net ‘n take away iewers te gaan kry… Mens is gewoonlik kwaad, of sommer net
geïriteerd, want jou aandag was heeltyd daar…
As jy maar net vir daardie SEKONDE net jou aandag gegee het, sal AL die
ekstra moeite gespaar kon wees…
As jy jouself dalk vandag in die
SPERVUUR van moeilikheid bevind, dat jy nie weet waar jou uitkoms vandag
vandaan gaan kom nie - kan jy rus in die wete dat God nie ‘n oomblik Sy wakende
oog of beskermende hand van jou af wegneem nie!
Hy is met jou!! Soos silwer
gesuiwer moet word, is die moeilikhede of uitdagings wat ons daagliks ervaar,
baie keer deel van die suiwerings proses waardeur ons as Christene gaan, sodat
ons kan leer om VOLKOME op God staat te maak, maak nie saak WAT nie – en nie op
ons eie insigte nie… Ons is wat ons is
deur GENADE… Ons bereik wat ons bereik,
omdat God ons die krag gee (Fil 4:13), maar ook omdat Hy GENADE aan ons bewys
in ons lewens… Sonder Hom is ons
niks… Al voel dit vir jou onuithoudbaar
op die oomblik – God is BY jou, langs jou, onder jou, bo jou… NIKS sal met jou gebeur wat jy nie SAAM met
Homs al kan hanteer nie – Hy sal jou voorsien van die krag… Hy sal nie Sy aandag vir ‘n oomblik laat aflei,
sodat Hy nie na jou omsien nie… Jy is sy
eerste prioriteit, en Hy is ONEINDIG lief vir jou! Weet dit vandag!!
Blessings!
anelxx
No comments:
Post a Comment