Haloes! J
“The light at
the end of the tunnel is your life – it is the tunnel that is temporary…” ~
Michael Josephson
Hebrews 10:36
“You need to persevere, so
that when you have done the will of God, you will receive what He has
promised…”
Whoever dwells in the
shelter of the Most High will rest in the shadow of the Almighty. I will say of
the Lord, “He is my refuge and my fortress, my God, in whom I trust.” Surely he
will save you from the fowler’s snare and from the deadly pestilence. He will
cover you with his feathers, and under his wings you will find refuge; his
faithfulness will be your shield and rampart. You will not fear the terror of
night, nor the arrow that flies by day, nor the pestilence that stalks in the
darkness, nor the plague that destroys at midday. A thousand may fall at your
side, ten thousand at your right hand,
but it will not come near
you. You will only observe with your eyes and see the punishment of the wicked.
If you say, “The Lord is my refuge,” and you make the Most High your dwelling,
no harm will overtake you, no disaster will come near your tent. For he will
command his angels concerning you to guard you in all your ways; they will lift
you up in their hands, so that you will not strike your foot against a stone.
You will tread on the lion and the cobra; you will trample the great lion and
the serpent. “Because he loves me,” says the Lord, “I will rescue him; I will
protect him, for he acknowledges my name. He will call on me, and I will answer
him; I will be with him in trouble,I will deliver him and
honor him. With long life I will satisfy him
and show him my salvation.”
“Go over, go under, go around, go through, but never
give up!” ~ Unknown
Vir die van julle wat die
Kaap ken, sal weet dat jy deur die Hugenote tonnel moet ry om van die Kaap af
tot by Worcester uit te kom OF jy kan die scenic route vat – wat oor die berg
loop… Ons het gewoonlik “kort pad”
gekies, en deur die tonnel geskiet… Dit
het my altyd fassineer, dat jy besig was om DEUR ‘n berg te ry… Nog iets wat opvallend vir my was, is dat jy
dalk sonskyn weer in die Kaap agterlaat, net om in onweer uit te kom aan die
Wocester kant van die berg – of vice versa…
Die lewe het ‘n manier om
partykeer sulke “curveballs” na jou kant toe te gooi – dat dit vir jou voel of
“ ‘n berg” in die middel van jou lewenspad te voorskyn kom… Daar is gevolglik 3 opsies om dit te
hanteer… 1. Jy kan “oor” die berg
gaan… Deur dit te doen kan jy aanhou
leef, en hoop dat jy “bo-oor” die probleem sal gaan, sonder dat jy daardeur
geaffekteer word… Jy leef dus in
“denial” en hoop dat die probleem of moeilike situasie net vanself sal verdwyn… 2. Jy
kan omdraai, en die probleem totaal en al ignoreer, sorg dat jy ‘n ander roete
inslaan – en beter kies wanneer jy die vurk in die pad sien… OF 3. Jy kan DEUR
die berg gaan, met behulp van ‘n “tonnel”…
Dit sal egter vereis dat jy die sonskyn weer moet agterlaat, en vir ‘n
klein rukkie die donker sal moet aandurf… Die enigste manier om ‘n probleem uit te
sorteer, of om moeilike tye te verwerk – is om DEUR te druk… Jy kan egter met
versekering die tonnel binnegaan, dat jy nie ALLEEN daardeur sal moet stap
nie… God sal ELKE liewe tree wat jy gee,
by jou wees – en jou hand vashou… Hy sal
jou lei, sodat jy jou voet nie teen ‘n klip sal stamp terwyl jy die donkerte
met Sy krag en genade aandurf nie… Soos
Hy belowe in Psalm 23 – “selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek
nie bang wees nie, want U is by my – in
U hande is ek veilig…” of soos
in Isaiah 43:2: “When you pass through the waters, I will be with you; and when you
pass through the rivers, they will not sweep over you. When you walk through the fire, you will not
be burned; the flames will not set you ablaze…” Jy is nooit, maar NOOIT alleen nie… God het jou oneindig baie lief – en Hy sê oor
en oor in Sy woord – geen situasie is te onmoontlik vir Hom nie… Hy sal saam met jou gaan – lees weer Psalm 91
– Sy Engele hou selfs oor jou die wag – DAG EN NAG J
Blessings!
Anelli**
No comments:
Post a Comment