Haloes! :)
“For my thoughts are not your thoughts, neither are your ways, My ways, declares the Lord… For as the heavens are higher than the earth, so my ways, are higher than your ways, and my thoughts higher than your thoughts…”
“If we're
growing, we're always going to be out of our comfort zone.” ― John Maxwell
Jeremiah 33:3
“Call to me and
I will answer you, and will tell you great and hidden things that you have not
known…”
Isaiah 55:8
“For my thoughts are not your thoughts, neither are your ways, My ways, declares the Lord… For as the heavens are higher than the earth, so my ways, are higher than your ways, and my thoughts higher than your thoughts…”
“We cannot
become what we want to be by remaining what we are…” Max DePree
We are so
accustomed to the comforts of "I cannot", "I do not want
to" and "it is too difficult" that we forget to realize when we
stop doing things for ourselves and expect others to dance around us, we are
not achieving greatness. We have made ourselves weak.” ― Pandora Poikilos
Comfort zones!?!
Dis iets waarvan ons almal hou J
Niemand sal verandering KIES as jy in ‘n situasie is wat werk nie?! Dink gou as
jy ‘n koek bak… Jou bestandele is meel, eiers, melk, suiker, vanielje geursel,
koeksoda en versiersuiker en as jy gelukkig is, miskien ‘n cherry op die koek J As jy na al hierdie bestandele individueel
kyk, is hulle net gewone items… Op hulle eie is meeste van hierdie bestandele
smaakloos, kleurloos en betekenisloos… Maar wanneer jy almal saamgooi, die meel
sif, en alles saamklits, en dan in ‘n warm oond bak, sal jy ‘n HEERLIKE gevolg
hê! ‘n Ongelooflike lekkerny om saam met ‘n koffie of tee te geniet J
Die lewe is net
soos dit… Op ons eie, is ons niks… As ons bly waar ons is, sonder om te
verander, sal ons nie groei om die mens te kan word wat God ons bestem het om
te wees nie… Om daar uit te kom, gaan dit somtyds nodig hê dat dinge deurmekaar
gegooi word (bestandele wat gemeng word); ons gaan deur swaar tye gaan (wanneer
die koek in die oond gebak word); maar uiteindelik, gaan ons ‘n sterker, mooier
en wyser persoon anderkant uitkom… Soos jy heeltyd ‘n oog hou oor die koek wat
jy bak, so kyk God na JOU wanneer jy deur hierdie transformasie prosesse, of
tye van moeilikheid gaan… MAAR, Hy is fisies by jou 24/7! Hy kyk nie net af en
toe of jy nog oorleef nie, NEE, HY is ELKE môre langs jou bed wanneer jy wakker
word, en Hy stap elke dag saam met jou – WAAR jy ookal gaan! As jy jou dae,
weke en maande in Sy hande oorgee, sal Hy jou verstom met die seën wat Hy vir
jou het… Daar gaan moeilike dae wees, maar om die gewenste eindproduk
(smaaklike koek) te bereik, moet al die stappe gevolg word… God is met jou
vriend en vriendin J Hy het jou oneindig
lief… Dit wat jy tans deurmaak, is slegs ‘n boublok vir dit wat kom… Jeremiah
29:11 – For I know the plans I have for you, declares the Lord… Plans to
prosper you! To give you a hope and a future!!
Blessings!
Anelli**
No comments:
Post a Comment