Monday, 26 November 2012

“Let me not pray to be sheltered from dangers, but to be fearless in facing them. Let me not beg for the stilling of my pain, but for the heart to conquer it.” ― Rabindranath Tagore


Haloes! J

“Let me not pray to be sheltered from dangers, but to be fearless in facing them.  Let me not beg for the stilling of my pain, but for the heart to conquer it.” ― Rabindranath Tagore

Genesis 18:1-15

The Lord appeared to Abraham near the great trees of Mamre while he was sitting at the entrance to his tent in the heat of the day.  Abraham looked up and saw three men standing nearby. When he saw them, he hurried from the entrance of his tent to meet them and bowed low to the ground. He said, “If I have found favor in your eyes, my lord, do not pass your servant by.  Let a little water be brought, and then you may all wash your feet and rest under this tree.  Let me get you something to eat, so you can be refreshed and then go on your way—now that you have come to your servant.” “Very well,” they answered, “do as you say.” So Abraham hurried into the tent to Sarah. “Quick,” he said, “get three seahs of the finest flour and knead it and bake some bread.” Then he ran to the herd and selected a choice, tender calf and gave it to a servant, who hurried to prepare it.  He then brought some curds and milk and the calf that had been prepared, and set these before them. While they ate, he stood near them under a tree. “Where is your wife Sarah?” they asked him. “There, in the tent,” he said. Then one of them said, “I will surely return to you about this time next year, and Sarah your wife will have a son.” Now Sarah was listening at the entrance to the tent, which was behind him.  Abraham and Sarah were already very old, and Sarah was past the age of childbearing.  So Sarah laughed to herself as she thought, “After I am worn out and my lord is old, will I now have this pleasure?” Then the Lord said to Abraham, “Why did Sarah laugh and say, ‘Will I really have a child, now that I am old?’ Is anything too hard for the Lord? I will return to you at the appointed time next year, and Sarah will have a son.” Sarah was afraid, so she lied and said, “I did not laugh.” But he said, “Yes, you did laugh.”

“Keep trying until you have no more chances left.” ― Aimee Carter, The Goddess Test

“In essence, if we want to direct our lives, we must take control of our consistent actions. It's not what we do once in a while that shapes our lives, but what we do consistently.” ― Anthony Robbins

God het vir Abraham beloof – ek sal jou nageslag maak so ontelbaar soos die sterre…  Hoekom het Sara dan kinderloos gebly?  Net ‘n klein “refresher” van die storie…  Abraham en Sara wou hulle hele lewe lank kinders gehad het, maar Sara het kinderloos gebly…  God het egter aan hulle bly sê – hou aan vertrou op My – Ek SAL voorsien vir julle – wanneer die tyd daarvoor reg is!  3 manne wat by Abraham hulle besoek afgelê het, het aan Sara gesê dat sy binne ‘n jaar sou swanger wees (boodskap wat God aan hulle gegee het)…  Sara het gelag vir die mans…  En in effek eintlik vir God gelag – vir Sy belofte…  God het haar gekonfronteer en aan haar gesê – Hoekom lag jy?  Niks is vir my onmoontlik nie…  ‘n Jaar later was Sara swanger, en het sy vir Isak in die wêreld gebring…

Miskien bid jy al JARE vir iets, en dis net asof God daardie een hartsbegeerte van jou onbeantwoord laat…  Iets wat soos ‘n ramp mag lyk, kan eintlik ‘n groot blessing in disguise wees partykeer…  God weet wanneer jy reg is vir sekere dinge om te gebeur…  En as jy mooi daaraan dink – al die slegte goed wat al met jou gebeur het, het jou in ‘n mate voorberei vir die goeie goed wat gevolg het…  Miskien moes jy met siekte in jou familie worstel, of self deur siekte sukkel, en kon jy na dit, weer vir ‘n vriend of ‘n vriendin wat deur ‘n soortgelyke situasie gegaan het, iets beteken het?!  Of miskien het die moeilikheid wat jy moes deurmaak aan jou ‘n Geestelike volwassenheid en vertroue in God gegee, wat jou weer gehelp het om ander moed in te praat en te bemoedig wanneer dinge moeilik was in hulle lewe…  Abraham en Sara het gedink hulle is te oud vir kinders, maar God het toe vir hulle die teendeel kom bewys…  Al het Sara ongeloof gehad in God se vermoë om dit te kan doen…  Wat probeer ek vir jou hiermee sê – al is ons onttrou – GOD BLY getrou!  Soos Jeremia 29:11 sê:  “Ek weet wat Ek vir jou beplan – GOEIE dinge en nie slegte dinge nie…”  Moenie soos Sara ophou om in God te glo nie…  God sal ALLE dinge in jou lewe ten goede laat meewerk, wanneer jy Hom liefhet…  Hy sê dit vir ons in Romeine 8:28 lees…  Hou vas aan daardie belofte wanneer jou ongeloof die oorhand wil kry!  Jesus sal voorsien…  EN Hy sal voosien deur AL jou verwagtinge te oortref!  GLO DIT!

Blessings!

Anelli**


No comments: