Hi julle awesome mense!
Hoop julle is reg vir die week!
Sal julle asb saam bid vir die onderstaande.
Blessings!
anelxx
Anoniem 1: Hofsaak wat vandag begin vir Dr Heyns wat verlede jaar ontvoer en vermoor is. Bid asb dat geregtigheid sal geskied.
Anoniem 2: Bid asb vir 'n vriendin wat 'n ernstige operasie ondergaan het. Dat haar scans wat sy vandag sal kry, absoluut normaal sal wees, en dat God haar net in alle opsigte van haar lewe sal seen!
Anoniem 3: Please pray for my mom starting with chemo this week. That God will be with her every step of the way, carrying her throughout the process.

No comments:
Post a Comment