Sunday, 10 March 2013

God loves each of us as if there were only one of us. – St. Augustine


Haloes! J

God loves each of us as if there were only one of us. – St. Augustine

Joshua 24:15

“But if serving the Lord seems undesirable to you, then choose for yourselves this day whom you will serve, whether the gods your ancestors served beyond the Euphrates, or the gods of the Amorites, in whose land you are living. But as for me and my household, we will serve the Lord.”

1 Peter 4:11

“If anyone speaks, he should do it as one speaking the very words of God. If anyone serves, he should do it with the strength God provides, so that in all things God may be praised through Jesus Christ. To him be the glory and the power for ever and ever. Amen.”

“Prayer in action is love, and love in action is service. Try to give unconditionally whatever a person needs in the moment. The point is to do something, however small, and show you care through your actions by giving your time … We are all God’s children so it is important to share His gifts. Do not worry about why problems exist in the world – just respond to people’s needs … We feel what we are doing is just a drop in the ocean, but that ocean would be less without that drop.“  ~ Mother Teresa

“An old man was walking on the beach one morning after a storm…  In the distance, he could see someone moving like a dancer…  As he came closer, he saw that it was a young woman picking up starfish and gently throwing them back in the ocean…  ‘Young lady, why are you throwing starfish into the ocean?’ “The sun is up and the tide is going out, and if I do not throw them in, they will die…” she said.  ‘But young lady, do you not realize that there are many miles of beach and thousands of starfish?  You cannot possibly make a difference?’  The young woman listened politely, then bent down and picked up another starfish and threw it into the sea.  “It made a difference for that one…” ~ Unknown

As jy ‘n lekker rugby game, of “rock show” wil gaan kyk – hoe gaan jy seker maak dat jy nie gaan uitmis nie?  Jy gaan verseker ‘n kaartjie koop?!  Ek’t die naweek ‘n “show” gaan kyk, en terwyl ek dit beleef het, het ek besef dat soveel mense uitmis op soveel goeie goed, en seën van God in hul lewens, omdat hulle “vergeet om ‘n kaartjie te koop”…  En die beste deel daarvan om deel van God se Koninkryk te wees, is dat dit jou NIKS kos nie…  Al wat jy moet doen, is om jou hart vir God oop te maak…  Vir Hom ‘n plekkie in jou lewe te gee, en Hom toe te laat om jou te help met al daardie dinge wat soos ‘n BERG op jou skouers is…  Wanneer God in ons harte werk, is dit soos ‘n chain reaction...
Hy sal daardie behoefte in jou hart sit om vir mense iets te beteken…  Om God se liefde aan die mense rondom jou te versprei…  Josua is vir ons ‘n absolute voorbeeld…  Nadat hy die Israeliete in die beloofde land ingelei het (Josua 24), stel hy die Israeliete voor ‘n keuse – OF julle kan in God glo – wat aan julle die beloofde land gegee het, of julle kan julle geloof in julle afgode stel…  Josua se lewe was so ‘n voorbeeld van iemand wat sy geloof in God gestel het, dat hy die Israeliete deur sy dade inspireer om vir God te volg…  Ek en jy kan ‘n impak in die Koninkryk maak deur dieselfde te doen…  Ons moet ons “kaartjie koop” – deur vir God te aanvaar as ons Hemelse Pappa, en deur ons dade dit vir ander duidelik te maak dat ons weet waar ons krag vandaan kom…  “Actions speak louder than words…”  Soos die storietjie hierbo – as jy impak in 1 persoon se week kan maak hierdie week, is dit reeds ‘n groter deurbraak as wat jy net nie probeer het nie…  Jy is nie maar “toevallig” waar jy jouself bevind nie…  God wil en gaan jou gebruik om iemand te wees wat impak maak!  En God is groter as daardie berge wat tans op jou skouers rus…  Gee dit vir Hom…  Serve Hom – Hy sal jou NIE teleurstel nie…  Hy het die Israeliete bevry, talle wonderwerke in hulle lewens laat gebeur, te midde van al die swaarkry wat hulle moes face, en op die ou end, het Hy dinge in plek laat val deur hulle in die beloofde land in te lei…  Hy is steeds dieselfde God die God wat die Israeliete bevry het – Hy sal sorg vir die deurbrake – sorg jy net dat jou vertroue in Hom is, en dat jy nie uitmis op alles wat Hy vir jou het, omdat jy nie plek vir Hom in jou hart / lewe het nie…  Koop jou kaartjie - maak tyd vir God!

Blessings!

Anelli**

No comments: