Tuesday, 10 November 2015

“Quit worrying about how everything is going to turn out. Live one day at a time; better yet, make the most of this moment. It’s good to have a big – picture outlook, to set goals, to establish budgets and make plans, but if you’re always living in the future, you’re never really enjoying the present in the way God wants you to.” – Joel Osteen


Haloes! :)

“Quit worrying about how everything is going to turn out. Live one day at a time; better yet, make the most of this moment. It’s good to have a big – picture outlook, to set goals, to establish budgets and make plans, but if you’re always living in the future, you’re never really enjoying the present in the way God wants you to.” – Joel Osteen

Ephesians 3:20-21

“Now to him who is able to do far more abundantly than all that we ask or think, according to the power at work within us, to him be glory in the church and in Christ Jesus throughout all generations, forever and ever. Amen…”

Romans 5:2-5

“Through him we have also obtained access by faith into this grace in which we stand, and we rejoice in hope of the glory of God. Not only that, but we rejoice in our sufferings, knowing that suffering produces endurance, and endurance produces character, and character produces hope, and hope does not put us to shame, because God’s love has been poured into our hearts through the Holy Spirit who has been given to us…”

“We may get knocked down on the outside, but the key to living in victory is to learn how to get up on the inside.” – Joel Osteen

“Keep in mind, just because you don’t know the answer doesn’t mean that one does not exist. You simply haven’t discovered it yet.” – Joel Osteen

Iets wat my ma my geleer het in tye van bekommernis, is om jouself die volgende af te vra:  1.  Is daar iets wat EK aan die situasie kan doen?  Of is dit iets wat ek in God se hande moet sit?;
2.  Indien daar wel iets is wat ek kan doen of kon doen – het ek gedoen wat ek kon, en het ek my beste gegee?  As jy wel jou beste gegee het, en gedoen het wat binne jou vermoë is om te doen, hoekom is jy dan bekommerd?  As mens so daarna kyk, voel dit eintlik simpel om te worry :)

Ons dien ‘n magtige God...  ‘n God wat SOVEEL wonderwerke al gedoen het, en elke dag steeds doen...  Daar is werklik NIKS wat onmoontlik is, saam met God nie...  Al wat ons laat dink dat iets onmoontlik is, is ons geloof wat tekort skiet... Dit is maklik om bekommernis en opregte besorgdheid ook te verwar...  Die een gaan ons teneergedruk maak, terwyl die ander ene ons sal aanspoor om aan die werk, of aan die bid te “spring” :)  As jy met situasies gekonfronteer word wat jou bekommerd of teneergedruk maak, vra jouself af – 1.  Kan ek iets hieraan doen?  As die antwoord ja is, DOEN WAT JY KAN!  As die antwoord nee is, bid en gee dit oor aan God...  2.  As jy dan gedoen het wat jy kon doen, en jy het jou beste gegee, "let it GO" en gee dit vir God!  Jy kan NIKS verander aan goed wat reeds gebeur het nie.  Jy kan net vertrou dat God die dinge ten goede sal laat meewerk...  Baie keer raak ons verboureerd en teneergedruk omdat ons elke las wat ons opgele word, of elke problem wat ons pad kruis, SELF probeer uitsorteer, eerder as om net te bid en dit in God se hande te sit…  Plak Ephesians 3:20 hierbo iewers op sodat jy dit daagliks kan lees…  God sal jou nie in die steek laat nie, en nooit verlaat nie…: )

Blessings!


Anel xx

No comments: