Thursday, 12 November 2015

I believe God is managing affairs and that He doesn't need any advice from me. With God in charge, I believe everything will work out for the best in the end. So what is there to worry about… - Henry Ford

Haloes! :)

I believe God is managing affairs and that He doesn't need any advice from me. With God in charge, I believe everything will work out for the best in the end. So what is there to worry about… - Henry Ford

2 Corinthians 9:8

“And God is able to make all grace abound to you, so that having all sufficiency in all things at all times, you may abound in every good work…”

James 1:12

“Blessed is the man who remains steadfast under trial, for when he has stood the test he will receive the crown of life, which God has promised to those who love him…”

“You're going to go through tough times - that's life. But I say, 'Nothing happens to you, it happens for you.' See the positive in negative events…” - Joel Osteen

Thinking will not overcome fear but action will… - W. Clement Stone

D Derrick Barnes het gese:  "Most great people have something in common: they all have at least one person in their corner who believes in them..."  Vir elke een van ons wat ons hart vir die Here gegee het, en dus God se kind is, is hierdie persoon in ons "corner" God...  Hy kyk hoe ons "die Lewe" daagliks "face" en aanpak...  Hoe ons die uitdagings hanteer wat na ons kant toe kom, en hoe ons, ons suksesse hanteer wanneer Hy ons daarmee seen...  Maak ons, op ons eie kragte staat, of gee ons oor?  Se maar die lewe is 'n boksgeveg, en God sit in jou hoekie...  Maak nie saak hoeveel houe die opponent na jou kant toe gooi nie, God sit agter jou, en Hy GLO dat jy die oorwinning sal behaal...  Hy vul jou elke oggend met NUWE krag, om die nuwe dag / daardie dag se "boksgeveg" aan te pak...   Hy is ook by jou - al sou jy vir ontelbare rondtes moet aanhou veg om die oorwinnig te behaal...  Hy sal nie opstaan uit jou hoekie nie - Hy sal vasstaan, omdat Hy in jou glo, en jou ONEINDIG liefhet...  Wat jy ookal "veg" - God is groter as dit...

God kan ENIGE situasie verander, hoe onmoontlik ookal...  Jy kan dalk al jou 10e rondte in 'n ry verloor het, maar God kan vir jou die oorwinning kom gee in die 11e - deur jou 'n uitklophou te laat toedien aan dit wat jy moet "face"...  Sukses is iets waarvoor ons moet werk, maar dis ook iets wat jy slegs sal ontvang, as jy GLO vir die onmoontlike...  As jy daagliks onthou dat God by jou is, en deur Sy woord te bestudeer en te bid, jy dan oefen om daardie "uitklophou" toe te dien aan WATOOKAL dit is wat jy moet oorwin...  Jou Pa is saam met jou, en Hy sal in "jou hoekie" wees, totdat jy eendag by Hom jou rusplek sal inneem...  Vertrou Hom vir daardie KRAG wat jy nodig het, om sukses te behaal - en dit sal dan vir jou so wees...

Blessings!


Anel xx

No comments: