Sunday 22 November 2015

“Don’t let your fear of what could happen, make nothing happen…” - Unknown

Haloes :)

“Don’t let your fear of what could happen, make nothing happen…” - Unknown

Matthew 6:25 -26

“Therefore I tell you, do not worry about your life, what you will eat or drink; or about your body, what you will wear. Is not life more than food, and the body more than clothes? Look at the birds of the air; they do not sow or reap or store away in barns, and yet your heavenly Father feeds them. Are you not much more valuable than they?”

Verduideliking van bostaande uit Bybel in Praktyk:  “Jesus sê dat ons nooit bekommerd moet wees oor daardie dinge wat God beloof om te voorsien nie, omdat kommer baie nadelige gevolge het.  Hoeveel nadelige gevolge van kommer beleef jy tans? Kommer (1) breek jou liggaam af, want dit lei daartoe dat jy nie kan eet of slaap nie; (2) lei daartoe dat jou gedagtes heeltemal oorheers word deur dit waaroor jy bekommerd is; (3) belemmer jou vermoë om produktief te wees; (4) het ‘n negatiewe uitwerking op jou optrede tennoor ander, en (5) belemmer jou vermoë  om God te vertrou.  Daar is ‘n verskil tussen kommer en opregte besorgdheid; kommer sal jou so lamlê dat jy niks aan die situasie kan doen nie, terwyl opregte besorgdheid jou tot optrede sal aanspoor...”

“When you start doubting yourself, remember how far you have come…  Remember everything you have faced, all the battles you have won, and all the fears you have overcome…” – Unknown

“If God can turn night into day, He can turn a burden into a blessing…” - #CodeblackFaith

Ek’t vanaand op Carte Blanche woorde gehoor wat ek dink van toepassing is op baie van ons lewens…  “We are now, not going for dinner, or going to bars – out of FEAR…” – een van die mense wat die aanval laas week in Parys sien gebeur het…  “Out of FEAR”…  Hoe baie van ons leef nie “out of Fear” nie…  Jy volg maar die veilige roete, lewe maar binne jou “comfortzone”, want jy weet jy behoort “ok” te wees terwyl jy daar “operate”…  Ek’t die volgende stukkie gevind, en ek dink ons almal behoort dit iewers neer te skryf of op te plak – en elke liewe dag saam met jou dra:  "What can people actually do to us?  They can stain our reputations, but God fully knows all hearts...  They can stand in the way of opportunity, but God opens doors that no man can close...  They can steal our earthly goods, but God is our treasure...  They can restrict our physical freedom, but God's spirit is unchained...  They can hinder or take our jobs, but God is our Provider...  They can kill our body, but they cannot touch our souls...  So the next time we feel threatened by someone's words or ways, let us resist the fear of people by remembering 2 truths:
     1.  The person that stands before us, is human
     2.  The one that stands behind us, is God    ¬ Alicia Britt Chole (Sitting in God's sunshine) 

Ek weet nie of jy dalk opsien teen hierdie week wat vir jou voorlê nie?  Miskien is jy dalk by een van daardie taai stukke in jou lewe – wat die uitdagings net van ALLE kante af op jou toesak…  Dat jy voel jy moet maar terugstaan, en ophou veg vir dit waarin jy glo…  Miskien is daar tans mense wat oor jou loop, of jou laat voel dat jy nie goed genoeg is nie...  Miskien is jy bang vir wat hierdie week mag oplewer…  Groot eksamens wat voorlê, moeilike situasies by die werk, siekte wat jy moet trotseer, of finansiële moeilikheid waar jy dalk net nie meer weet watter kant toe nie… Miskien is jy bang vir wat die toekoms inhou, as gevolg van die tereuraanvalle wat aan die orde van die dag is…  Ek wil jou die versekering gee – God is groter…  Hy sal Sy engele opdrag gee om jou te beskerm, waar jy ookal gaan (Psalm 23)… Die woorde in die volgende liedjie het my weer opnuut kom herinner het dat God ons NOOIT, maar NOOIT aan ons eie lot oorlaat nie…  “Nothing is impossible, You will never fail, Our God will make a way…”  Maak nie saak WATTER onmoontlikhede jy ervaar / “face” op die oomblik nie – God SAL ‘n pad maak – al lyk dit of dit GEENSINS moontlik is nie…  Moenie as gevolg van "FEAR" besluite maak nie…  Maak jou besluite, gegrond op die feit dat jy ‘n onsekere toekoms in jou Hemelse Vader se hande kan plaas met die wete – “God will make a way…”

Blessings!


Anel xx

No comments: