Friday 6 November 2015

“Disappointments are just God’s way of saying, “I’ve got something better…” Be patient, live life, have faith…” ~ Unknown

Haloes! :)

“Disappointments are just God’s way of saying, “I’ve got something better…” Be patient, live life, have faith…” ~ Unknown

James 1:5

“If any of you lacks wisdom, you should ask God, who gives generously to all without finding fault, and it will be given to you…”

James 5:16

“The prayer of a righteous person is powerful and effective…”

“Have patience…  All things are difficult before they become easy…”  ~ Saadi

“Here's to the crazy ones. The misfits. The rebels. The troublemakers. The round pegs in the square holes. The ones who see things differently. They're not fond of rules. And they have no respect for the status quo. You can quote them, disagree with them, glorify or vilify them. About the only thing you can't do is ignore them. Because they change things. They push the human race forward. And while some may see them as the crazy ones, we see genius. Because the people who are crazy enough to think they can change the world, are the ones who do.” ― Rob Siltanen

Geduld...  Dis iets waarmee ons almal partykeer sukkel...  Ek dink byvoorbeeld aan 'n ou wat begin oefen na 'n baie lang tyd van niks doen.  Baie van ons is so, dat wanneer jy byvoorbeeld vir die eerste keer in 'n BAIE lang tyd gaan draf, wil jy sommer DADELIK in staat kan wees om 'n half marathon te hardloop...  Of jy wil dadelik die resultate in jou liggaam kan voel of sien...  Dis egter partykeer 'n baie lang proses, wat opoffering en harde werk van jou gaan verg ten einde die resultate te sien...

Wag op God, is presies dieselfde...  Jy moet soos 'n atleet oefen, moet jy daagliks tyd insit in jou Geestelike lewe, deur die bestudering van God se woord, en deur TYD met God te spandeer deur gebed...  Mens kan baie keer hoe lank bid vir iets, maar as dit nie vir jou bestem was nie, gaan God dit nie vir jou gee nie...   Partykeer kan 'n mens voel asof God jou straf, of dat Hy net nie ag slaan op jou gebede nie...  Ons kan egter nie altyd insien HOE die dinge gaan uitwerk nie...  Ons dink baie keer dat dit wat ons wil hê, goed sal wees vir ons, maar God weet ALTYD die beste...  God dink ook langtermyn, en Hy hou die groter prentjie van jou lewe ingedagte wanneer Hy dinge in jou lewe toelaat...  As God jou nie gee wat jy graag wil hê nie, is dit omdat Hy iets VEEL beter vir jou ingedagte het...  God sal ALTYD die REGTE dinge laat gebeur, sodat jy die meeste seën moontlik uit situasies sal kan ontvang...  Glo dit vandag...  Moenie dat die duiwel jou met leuens onderkry, van dat Jesus jou nie liefhet, of dat jy nie spesiaal is, en dat DIT die rede is, hoekom die dinge nie uitwerk nie...  God het vir jou SOVEEL meer ingedagte as wat jy OOIT vir jouself sal kan hê...  Hou net aan "oefen" en bly getrou in gebed...  Die moontlikhede van die resultate is EINDELOOS...  EN GOD SE WIL EN SEEN IS ALTYD BETER AS ENIGE VERWAGTINGS WAT JY OOIT KAN KOESTER :)

blessings!


Anel xx

No comments: