Haloes! :)
“Never give up… There is no such
thing as an ending, only new beginnings…” – Unknown
Psalm 32:8
“I will instruct you and teach you in the way you should go;
I will counsel you with my eye upon you…”
Deuteronomy 7:9
“Know therefore that the LORD your God is God, the faithful
God who keeps covenant and steadfast love with those who love him and keep his
commandments, to a thousand generations…”
“The brick walls are
there for a reason. The brick walls are not there to keep us out. The brick
walls are there to give us a chance to show how badly we want something.
Because the brick walls are there to stop the people who don’t want it badly
enough. They’re there to stop the other people.” ― Randy Pausch
“I am strong, because
I have been weak… I am fearless, cause I
have been afraid… I am wise, because I
have been foolish…” – Unknown
Hierdie volgende aanhaling
was vir my te AWESOME vir woorde!!
“Never regret… If it’s good, it’s
wonderful. If it’s bad, it’s
experience…” ~ Victoria Holt… Ek dink dat ons baie maniere het om moeilike
tye of slegte dinge wat gebeur te beskryf, maar ondervinding dink ek nie is
altyd een van hulle nie! En tog is dit
AL wat dit is!!! Ondervinding… Iets wat jy op ‘n sekere manier gedoen het,
wat dalk nie uitgewerk het nie, en deur dit op die “verkeerde” manier te gedoen
het, leer jy nou daar uit om dit nie weer so te doen nie…
Hoe baie dinge sit en berou jy dalk vanoggend? Goed wat jy wens jy anders aangepak het… Woorde wat jy gesê het wat jy wens jy kan
terugtrek? Vriendskappe wat jy verloor
het, mense wat jy seergemaak het?
Geleenthede waarop jy dalk uitgemis het omdat jy nie ‘n besluit wou neem
of ‘n kans wou waag nie? Of een
verkeerde besluit wat jy geneem het wat dalk katastrofiese gevolge gehad het?
Vanoggend wil ek vir jou kom sê – Jesus het vir ons gesterf
op die Kruis, om vir ons ‘n NUWE begin te verseker! Ons kan vandag tegemoet gaan, met die WETE
dat God reeds daar is… Hy is ‘n God van
tweede kanse… Jy kan vandag regstel
dinge wat voorheen verkeerd gegaan het…
Jy kan jammer sê en weer probeer met daardie persoon, terwyl jy nog die
kans het!! As mens nog ‘n kans het om
situasies te verander – DOEN dit! Moenie
wag tot die mense nie meer daar is om te probeer om die verhoudings te herstel
nie… Verhoudings is een van die hoof
goed waarop ons lewe gebou is… God stuur
mense met ‘n spefieke doel oor jou pad, en HY plaas jou in sitausies waar HY
jou wil gebruik – laat Hom toe om dit te doen…
Vir jou wat dalk totaal alleen voel, en swaar dra aan gedagtes van berou
of “regret” – lees hierdie uittreksel van ‘n gospel liedjie hieronder… God het jou nie gelos nie, en Hy sal ook
nooit nie… Al doen jy ook WAT! Hy sal jou altyd terugneem, want Hy het jou
liewer as wat jy OOIT Sal weet! Goed wat dalk vir jou voel soos ‘n einde, is
dalk God se manier om vir jou ‘n wonderlike nuwe begin te verseker…
“I will fear no evil, for my God is with me, and if my God is
with me, whom then shall I fear, whom then shall I fear?” O, no you never let
go, through the calm and through the storm, o, no you never let go, in every
high and every low, o, no You never let go, Lord you never let go of me…” ~ Liedjie Matt Redman (You never let go)
Blessings!
Anel xx
No comments:
Post a Comment