Monday 16 November 2015

“If you change the way you look at things, the things you look at change…” - Wayne Dyer

Haloes! :)

“If you change the way you look at things, the things you look at change…” - Wayne Dyer

Psalm 145:14

“The Lord upholds all who fall and lifts up all who are bowed down…”

Joshua 1:9

“Have I not commanded you? Be strong and courageous. Do not be afraid; do not be discouraged, for the Lord your God will be with you wherever you go.”

“For the past 33 years, I have looked in the mirror every morning and asked myself: 'If today were the last day of my life, would I want to do what I am about to do today?' And whenever the answer has been 'No' for too many days in a row, I know I need to change something…” - Steve Jobs

“Progress is impossible without change, and those who cannot change their minds cannot change anything…” - George Bernard Shaw

Een van my gunsteling aanhalings, wat ek in my eie lewe daagliks probeer toepas, is die anonieme ene wat se...  “Jy kan nie nuwe resultate verwag as jy dieselfde resep en pad volg nie...”  As jy byvoorbeeld ‘n toets geskryf het wat jy nie deurgekom het nie, of ‘n resies gehardloop, of wedstryd gespeel het wat jy nie gewen het nie, kan jy nie op dieselfde manier voorberei as wat jy dit die eerste keer gedoen het nie...  As jy dit doen, sal jou resultaat heel waarskynlik dieselfde uitkoms hê...

Deur anders voor te berei, of situasies anders te hanteer of aan te pak, gaan verg dat jy ‘n “nuwe game plan” moet hê....  Veranderings moet aangebring word, om uiteindelik vir jou sukses te verseker...  Ons moet ophou terugkyk na wat was, en eerder kyk na wat voor ons lê...  Ons is partykeer so “set in our ways”, dat ons te bang is om nuwe dinge te probeer en aan te pak...  God is die beste “storieskrywer” in die heelal...  Hy het vir ELKEEN van ons, ‘n ander lewensstorie...  Hy weet presies wat moet wanneer gebeur, om vir ons die “ultimate” seën te gee!

Vir jou om die “ultimate” seën vir jou lewe te ontvang, gaan partykeer verg dat jy geleenthede moet aanpak wat na jou kant toe kom, al is dit heeltemal buite jou “comfort zone”...  Om partykeer te gaan waarheen Hy jou stuur, of net gehoorsaam te wees ten opsigte van Sy wil vir jou lewe...  Hy sal alle dinge ten goede vir jou laat meewerk, omdat Hy jou al uitgekies het, nog voordat jy gebore is...  Moenie bang wees vir die onbekende nie... God = bekend.  Jy ken Hom, en as jy Hom dalk nog nie so goed ken nie, kan jy in Sy woord bevestiging kry dat Hy getroue, en lojale God is, wat nie wil hê dat Sy kinders moet seerkry, of swaarkry nie...  As ons dit in Sy woord lees, kan ons nie anders as om ons toekoms net in Sy hande te plaas nie...  Hy sal ALLES laat uitwerk, volgens Sy wil, en wat vir JOU die beste sal wees...

“Boul daai curveball vandag...”, pak sitausies weer aan, al het jy misluk en doen dit op so ‘n manier, dat MISLUKKING NIE ‘n opsie is, vir die 2e probeerslag nie...  “Tackle ook daardie dinge wat jou bangmaak...  Jy sal net aanhou bang wees, as jy nooit probeer om die situasie te wens  nie...  God sal in elk geval sorg, maak nie saak wat nie! Ek bid vir jou Numeri 6:24 toe – “Mag die Here jou seën en jou beskerm...”


Blessings!

Anel xx

No comments: