Haloes! :)
"When you have nothing left but God, you have more than enough to
start over again!!!" ~ Mother Theresa
Psalm 28:7
The LORD is my strength and my shield; my heart trusts in
him, and he helps me. My heart leaps for
joy, and with my song I praise him.
Isaiah 41:13
For I am the LORD, your God, who takes hold of your right
hand and says to you, Do not fear; I will help you.
I learned that courage was not the absence of fear, but the triumph
over it. The brave man is not he who does not feel afraid, but he who conquers
that fear… ~ Nelson Mandela
Faith activates God - Fear activates the Enemy… ~ Joel Osteen
Nelson Mandela is vir my ‘n absolute LEGEND… Ek dink hy moes ongelooflik bang gewees het
toe hy begin baklei het vir vryheid van menseregte… Om te sorg dat daar ‘n einde aan apartheid en
diskriminasie gemaak kon word… Maar as
hy nie vir 5 minute langer braaf was as wat hy bang was nie, sou so ‘n absolute
wonderwerk van gelykheid (soos wat God ons geskape het), nooit realiseer het
nie… Die Suid-Afrika wat ons ken en liefhet, sou nie gewees het wat ons ken, as Mandela nie geveg het met braafheid daarvoor nie... Ek dink daar moes baie dae gewees
het wat hy heel waarskynlik eerder wou weghardloop, as volhard… Maar sy beginsels, en dit waarin hy geglo
het, en deur God wat Hom die krag gegee het, het hy volhard… Dis ‘n voorbeeld vir elkeen van ons - vandag nog…
Elkeen van ons het daagliks dinge wat ons bang maak… Partykeer selfs LAM laat met vrees… En ons is baie keer ons eie grootste
vyand… Deur onsself bang te praat, of
deur te twyfel in ons Godgewe vermoëns en God se genade en GUNS in ons
lewens… Ek’t al baie vir jou gesê, maar
sekere uitdagings sou nie oor jou pad gekom het, as God nie gedink het dat jy
dit in jou het om dit te deurstaan nie…
God gaan vandag vir jou GUNS gee, en GROOT seën! Hierdie aanhaling van Joël Osteen is ook
raakvat! Sodra jy jou geloof in God
begin anker, deur FAITH, maak God jou rustig en SORG Hy vir jou… Hy vat negatiewe gedagtes weg... Wanneer
ons begin vrees, oorweldig negatiewe gedagtes ons somtyds en sien ons net doodloopstrate, eerder as geleenthede… Die duiwel kweek hierdie negatiewe gedagtes by ons... Al het jy niks oor nie of al voel jy totaal en al alleen – sal jy ALTYD vir God
hê… Hy is net ‘n gebed ver, en reeds
teenwoordig in jou hele dag wat voorlê…
Plaas jou hand en vertroue in God s’n…
Hy sal jou van die krag en wysheid voorsien wat jy sal nodig hê om ENIGE
situasie te kan hanteer… God het jou
oneindig lief!!
Blessings!
Anelli**
No comments:
Post a Comment