haloes! :)
"If you want to walk on water, you've got to get out of the boat..." ¬ John Ortberg
Romans 8:15
“The Spirit you received does not make you slaves, so that you live in fear again; rather, the Spirit you received brought about your adoption to sonship…”
1 Corinthians 16:13
“Be on your guard; stand firm in the faith; be men of courage; be strong…”
"Too many people are not living their dreams, because they are too busy living their fears..." ¬ Unknown
While out to sea, a large boat became shipwrecked and there was only a single survivor. This man prayed and asked God to save his life. Soon thereafter, another boat came by and offered the man some help. "No thanks," he said. "I'm waiting for God to save me."
The men on the boat shrugged their shoulders and continued. As the man became more deeply concerned, another boat came by. Again, the people aboard offered this man some help, and again he politely decline. "I'm waiting for God to save me," he said again.
After some time, the man began to lose his faith, and soon after that he died. Upon reaching Heaven, he had a chance to speak with God briefly. "Why did you let me die? Why didn't you answer my prayers?" "Dummy, I sent you two boats!" ~ Unknown
Hierdie quote asook die storie hierbo is vir my ongelooflik! "If you want to walk on water, you've got to get out of the boat..." Hoe waar is dit nie? Ons kom so baie by kruispaaie in ons lewens, wat ons nie meer weet watter kant toe nie, en dan bid – God voorsien asseblief… Help my, of laat die dinge uitwerk volgens U wil – wat die beste vir my lewe sal wees… Maar tog, probeer ons steeds dat dinge uitwerk soos ons wil… Ons wil nie ten volle die besluit altyd oorgee aan God nie, omdat ons bang is – sê nou maar net dit is ‘n fout?? Of wat gebeur as ek verkeerd besluit...
As ons nooit gaan waag nie, sal ons nie wen nie... Partykeer moet jy maar net jou oë toeknyp, en gaan met wat daardie "stemmetjie" in jou binneste vir jou sê... Jesus sal jou vrede in jou hart gee, as iets reg is... Hy sal dit bevestig deur Sy woord, en medegelowiges wat saam met jou daaroor kan bid... Feit is, God wil jou ryklik seën... Hy het oneindig baie blessings vir jou... MAAR, dit gaan vereis dat jy Hom onvoorwaardelik moet vertrou, en uit die boot klim... Moenie soos Petrus begin twyfel wanneer jy wel uit die boot klim nie – maar hou jou oog op Jesus, en jou ore op Sy stem… Hy SAL jou nie in die steek laat nie – nie as Hy jou al tot binne in die boot en met jou voete op die water gekry het nie… Hy is in staat om jou op die water te laat loop – as jy net dit vir jouself sal GLO en VERTROU… Moenie dat "bang" jou baas word nie... Moenie uitmis op 'dit wat kan wees' nie... God sal jou nie laat verdrink nie... Hy sal jou krag gee, en innerlike versterking, om op die water te kan loop... En dinge sal in plek val – wanneer jy dit die minste verwag!! God kies verseker nie vir jou ‘n lewe van onsekerheid en twyfel nie, maar een van sekerheid, sekuriteit en baie seën…
blessings!
anelli**
No comments:
Post a Comment