Wednesday, 12 September 2012

“As we let our light shine, we unconsciously give other people permission to do the same. As we are liberated from our own fear, our presence actually liberates others... “ ~ Marianne Williamson

haloes! :)
“As we let our light shine, we unconsciously give other people permission to do the same. As we are liberated from our own fear, our presence actually liberates others... “ ~ Marianne Williamson
Matthew 5:14-16
“You are the light of the world. A town built on a hill cannot be hidden. Neither do people light a lamp and put it under a bowl. Instead they put it on its stand, and it gives light to everyone in the house. In the same way, let your light shine before others, that they may see your good deeds and glorify your Father in heaven...”
Psalm 119:105
“Your word is a lamp for my feet, a light on my path...”
"You might not always be able to solve everyone's problems... You can't always figure out the best solution... Your knowledge and resources might not enable you to meet all these person's needs... but, you can ALWAYS pray..." ¬ unknown
"Wie die weg na die Lig ken, het die moed om die nag in te gaan..." ¬ Nederlandse spreekwoord
Dis nie altyd maklik om jou liggie te laat skyn nie... Die wêreld ruk baie keer jou veiligheidsmatjie onder jou voete uit, en gooi sommer net alles deurmekaar... Partykeer voel dit of die wind erg spook om jou kersvlammetjie uit te doof met alles wat gebeur... Die goeie nuus vandag is, dat wanneer ons die Heilige Gees in ons lewens het, is dit asof God jou kersvlammetjie omskep in 'n gas - lantern... Die gas sien ek as God se krag wat jou van binne af vul om jou liggie vir Hom te laat skyn, en die lantern (glas gedeelte wat die vlam omring) is die Heilige Gees wat jou bewaar van alle gevare...
Met hierdie versekering - dat God in jou lewe en jou totaal en al "omvou" met Sy liefde, kan ons nie anders as om ons liggies op brights te laat skyn nie! :) When you are in doubt - pray... As daar dinge is waaroor jy onseker is, of besluite wat jy sukkel om te maak - lees weer Psalm 119:105... God sal jou hart vul met rustigheid, en voorsien VOOR DIT TE LAAT IS! Gaan terug na God se woord... AL die antwoorde is daarin opgesluit... en jy het die Heilige Gees 24/7 by jou, om jou te lei in elke besluit wat jy neem... Jy hoef nie SO STERK TE WEES, om die wêreld se probleme op jou skouers te probeer dra nie - dis waarvoor God daar is... Hy is al vir miljoene jare in beheer -vertrou Hom met ALLES wat jou liggie daarvan weerhou om op sy brightste te skyn... Hy sal jou NIE teleurstel nie...
blessings!
anelli**

No comments: