Sunday, 2 September 2012

“It always seem impossible, until it is done…” ~ Nelson Mandela

HaloesJ

“It always seem impossible, until it is done…” ~ Nelson Mandela

Deuteronomy 31:8 

“The LORD himself goes before you and will be with you; he will never leave you nor forsake you. Do not be afraid; do not be discouraged...”

Psalm 121:7-8 

“The LORD will keep you from all harm— he will watch over your life; the LORD will watch over your coming and going both now and forevermore…”

“The trouble with not having a goal is that you can spend your life running up and down the field and never score.” – Bill Copeland

“All our dreams can come true if we have the courage to pursue them…” ~ Walt Disney

As ek aan die woordjie ONMOONTLIK dink, kom beelde van wat ek die naweek by die Paralimpiese Spele gesien het, by my op…  ONMOONTLIK – is heel waarskynlik ‘n woord wat die meeste van daardie atlete al in hul lewens gehoor het…  Tog, kan jy sien dat dit nie ‘n woord was waaraan een van hulle, hulself vir ‘n oomblik gesteur het nie…  Indien hulle, hulle vir ‘n oomblik moes steur daaraan, sou nie een van hulle die Paralimpiese Spele  gehaal het nie…  Ek het gister behoorlik trane in my oë gehad toe die atleet van Djibouti die 1500m heat gehardloop het…  Die eerste atleet het al klaargemaak en die atleet van Djibouti het nog 2 “laps” oorgehad…   Dit het gelyk of hy “limp, draf” maar die laaste 2 rondtes het hy klaargemaak…  Van die toeskouers het hom ‘n “standing ovation” begin gee met die 2e laaste rondte, en teen sy laaste rondte was AL die toeskouers op hul voete…

Dit was regtig vir my humbling om dit te kon sien…  Ons het so baie, al dink ons somtyds ons het so min…  
Ons sien baie keer net onmoontlikheid, wanneer dit dalk ‘n geleentheid in “moeilike klere” is…  Dis altyd makliker om op te gee, as om te fight…   God gee aan ons daagliks WAT ons nodig het, maar ook die krag en die vermoë om te bereik wat Hy vir ons beplan het…  So al kyk jy vandag vas, of lê jy dalk wakker, met begrotings wat nie klop nie, siektes wat die dokters nie kan genees nie, hartseer wat niemand kan troos nie, liefde wat net nie wil uitwerk nie – weet dat die God wat JY dien, ‘n rekenmeester is wie se begrotings altyd klop (Hy SAL voorsien daar waar jy nie weet WAAR die balanserende bedrag vandaan gaan kom nie), die ULTIMATE geneesheer wat kan genees daar waar dokters al moed opgegee het, die mees “compassionate” trooster, wat jou hart sal heelmaak, en wat liefde sal stuur, wanneer jou hart daarvoor reg is…  TRUST GOD…  Maak seker jy hardloop jou race KLAAR...  Moenie opgee nie - dis ALTYD te vroeg om moed op te gee, as God aan die stuur van jou lewe is...

Blessings!

Anelli**


No comments: