Wednesday 30 September 2015

"Sometimes you will never know the value of a moment until it becomes a memory..." - Dr Seuss

Haloes! :)
 
"Sometimes you will never know the value of a moment until it becomes a memory..." - Dr Seuss
 
Proverbs 3:5-6

"Trust in the Lord with all your heart and lean not on your own understanding... In all your ways acknowledge Him, and He will make your paths straight..."

2 Corinthians 12:9-10
 
"But He said to me, 'My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness... Therefore I will boast all the more gladly about my weakness, so that Christ's power may rest on me... That is why, for Christ's sake, I delight in my weaknesses, in insults, in hardships, in persecutions, in difficulties... For when I am weak, then I am strong..."
 
"Don't worry about those who talk behind your back, they're behind you for a reason..." - Unknown
 
"You were given this life, because you were strong enough to live it..." - Unknown
 
Ek dink dat twee dinge waarmee elkeen van ons al gekonfronteer is, is negatiewe mense, en mense wat skinder - oftewel, mense wat sleg praat van ander wanneer hulle nie daar is om hulself te verdedig nie... Ek is seker as enige van julle al in sulke situasies was - sal julle weet dat dit nie lekker is nie, mens voel seergemaak en "betrayed"... Maar ek troos myself altyd daaraan dat ek duidelik iets moet regdoen, as mense hulle tyd wil mors deur oor my te praat...
 
Ek weet nie hoe jou lewe vandag lyk nie... Of jy een van die mens is wat oor ander praat, en of jy een van die mense is waaroor gepraat word...  Ek wil jou net vandag kom se - moenie toelaat dat MENSE, negatiewe uitsprake oor jou lewe maak nie...  Hulle bly maar net mense, en dit bly maar net hulle opinie! God sal uiteindelik die laaste se he, en Hy sal sorg dat geregtigheid geskied... Moenie toelaat, dat MENSE jou ontmoedig om die lewe te leef, wat God vir jou bestem het nie! Al is jou lewe besaai met uitdagings, jyt vir God! En Hy sal aan jou niks gee wat oor jou pad kom, wat jy nie sonder Sy krag, en ondersteuning sal kan hanteer nie... Moenie jou dae, uitdagings of besluite sonder God en Sy krag aanpak nie... Hy is daar vir jou, en Hy SaL sorg! Glo in jouself - God back jou - anders sou Hy jou nie in die eerste plek geskape het nie! Hy maak GEEN foute nie - alles pas in Sy groot plan vir jou lewe in! Begin om postief te praat oor jouself en jou omstandighede! Wanneer mens positief ingestel is, het die lewe 'n manier om jou te verras!! God sal sorg...

Blessings!

Anel xx

No comments: