Tuesday 29 September 2015

"Start by doing what is necessary; then do what is possible, and suddenly you are doing the impossible..." - Francis of Assisi

Haloes! :)
 
"Start by doing what is necessary; then do what is possible, and suddenly you are doing the impossible..." - Francis of Assisi
 
Ephesians 3:16
 
"I pray that out of his glorious riches he may strengthen you with power through His Spirit in your inner being..."
 
Deuteronomy 31:6
 
"Be strong and courageous... Do not be afraid or terrified because of them, for the Lord your God goes with you; he will never leave you nor forsake you..."
 
"The less you respond to negative people, the more peaceful your life will become..." - Unknown
 
"Impossible only means that you haven't found the solution yet..." - Anonymous
 
Mens is net so goed soos jou laaste game...  'n Span is netso sterk soos sy swakste skakel...  Alles gesegdes wat ons al gehoor het, en wat ons uit ondervinding weet - Waarheid is! As ons kyk na die Bokke se vertoning teen Japan, het dit mens bietjie laat worry oor wat moontlik kan kom in die oorblywende wedstryde in die Wereldbeker... Vir die wedstryd teen Samoa het mens geweet dat dit 'n baie fisiese stryd sal wees, maar dat die bokke dit verseker in hulle het om die knoop te kan deurhaak... Hulle moes net met PASSIE speel, en dit alles gee wat hulle het! As jy na die aanhaling kyk van Francis of Assisi, "Start by doing what is necessary; then do what is possible, and suddenly you are doing the impossible..."  Die Bokke het gespeel deur die basiese dinge reg te doen - en nadat hulle bietjie selfvertroue opgebou het, saam met mekaar gewerk het, het hulle die ander span absoluut ge"thrash"...
 
In die Bybel sien ons ook hoe God gewone mense gebruik het, om ongewone wonderwerke moontlik te maak... Deurdat die persone net gehoorsaam was, bereidwillig om te doen wat God van hulle vra - wat hulle gehoorsaamheid uiteindelik tot lewensveranderende gebeurtenisse gelei... God het vir Moses gebruik om die Israeliete uit Egipte te bevry... Hyt Moses voorsien van die woorde wat hy nodig gehad het, en na 40 jaar van slawerny, is die Israeliete bevry... God het die Israeliete deur die Rooi see laat loop - op 'n droe pad - omdat God hulle belowe het dat Hy hulle nie alleen sal laat nie, hulle nie in die steek sal laat nie...  Die belangrikste om in ons lewens te onthou, is dat God nog nie met jou klaar is nie... Daar waar God is, is geleentheid vir GROOT wonderwerke... Ons moet net doen, wat ons kan, met wat ons het - God sal sorg vir die onmoontlike!! Oftewel die X-faktor wat ons nodig het...  Doen wat jy kan, met wat jy het, en laat die onmoontlike in God se hande...
 
Blessings!
 
Anel x

No comments: