Monday 28 September 2015

"If it doesn't challenge you, it won't change you..." - Unknown

Haloes! :)
 
"If it doesn't challenge you, it won't change you..." - Unknown
 
Psalm 46:1
 
"God is our refuge and strength, an ever present help in trouble..."
 
Psalm 28:7-8
 
"The Lord is my strength and my shield; my heart trusts in Him, and I am helped... My heart leaps for joy and I will give thanks to him in song... The Lord is the strength of his people, a fortress of salvation for his anointed one..."
 
"Every champion was once a contender that refused to give up..." - Rocky Balboa
 
"Stars can't shine without darkness..." - Unknown
 
As jy dink aan moeilike tye wat jy moes deurmaak al in jou lewe - wat staan vir jou uit? Watter situasies onthou jy die beste? Ek wil myself verstout deur te se - die situasies waarin mens die swaarste gekry het, is gewoonlik die wat jy die beste onthou... Want die moeilike tye, is gewoonlik die tye wat jou vorm...  Dit is wat jou timmer, partykeer so hard dat dit voel asof jy nie weet hoe om vorentoe te beweeg nie - en dat dit makliker sal wees om net op 'n hopie te gaan sit, vir jouself jammer te voel, en net nie meer te worry nie...  'N harde waarheid - wat mens nie altyd besef nie, is dat wanneer jy besluit om net nie meer om te gee nie, dit ook ' n besluit is!! Deur op te gee, haal jy jouself uit die game uit... En God kan net wonderwerke doen, as jy 'n "player" is! Een wat nie bang is om voluit te leef, voluit foute te maak, seer te kry, of hartseer te wes as jy hartseer is nie...
 
Hy is die Algehele geneesheer, die Algehele ondersteuner van jou lewe!! Hy sal sorg dat elke tree wat jy gee, onder Sy beskermende hand sal gebeur...  Hy sal sorg dat watookal in jou lewe gebeur - dat dit jou sal vorm in die mens wat Hy jou bestem het om te wees! Die persoon wat nie sal weghardloop wanneer moeilike tye instap nie, maar om neer te val op jou kniee, en die onmoontlike in God se hande te sit!! God sal sorg!!
 
Blessings!
 
Anel xx

No comments: