Sunday 27 September 2015

"You don't always need a plan... Sometimes you just need to breathe, trust, let go and see what happens..." - Mandy Hale



Haloes! :)
 
"You don't always need a plan... Sometimes you just need to breathe, trust, let go and see what happens..." - Mandy Hale
 
Galatians 6:9
 
"Let us not become weary in doing good, for at the proper time we will reap the harvest if we do not give up...
 
James 1:12
 
"Blessed is the man who perseveres under trail, because when he has stood the test, he will receive the crown of life that God has promised to those who love him..."
 
"Success is a series if small wins..." - Jaime Tardy
 
"Every day is a new beginning... Take a deep breath and start again..." - Unknown
 
Het jy jouself al ooit gevang dat jy jou dae sit en vooruitbeplan? Dat jy al 10 dae vooruitleef, terwyl jy nog in die hede goed het wat moet gebeur en waarop jy eerder jou energie kan fokus? Mens raak moeg as jy heeltyd fokus op dit wat moontlik nog kom, wanneer mens worry oor die wat-asse (wat 90% van die tyd nooit gebeur nie)! Elke liewe dag is soos 'n skoon bladsy in 'n boek... Wat jy daarop sit, hang van jouself af... As jy terugkyk op die afgelope week se bladsye - waarmee is dit gevul? Skoon bladsye? Bladsye gevul met worries oor more? Bladsye gevul met goeie dinge, gelukkige tye en mooi herinneringe? Bladsye gevul met hartseer, pyn en seerkry?
 
Watookal gister gebeur het, hoef nie vandag te dikteer nie... Elke liewe oggend is 'n nuwe geleentheid om geskiedenis te maak! God wil en kan jou gebruik om 'n world changer te wees!! Ek dink ons moet onsself berus daarby dat mens nie altyd al die antwoorde al hoef te he nie - ons Hemelse Pappa hou ons toekoms in Sy hande, en terwyl ons weet dat ons behoed en bewaar sal word, moet ons net probeer om te vertrou...  God is magtig om soveel meer te doen as wat ons ooit sal kan hoop of dink... Moenie jou hede op ys sit, omdat daar soveel onsekerheid is nie... God is by jou - dinge werk altyd uit soos God dit bestem het om te wees! Vertrou Hom - en leef voluit!! Maak geskiedenis - daagliks!! Wanneer God in beheer is - is daar geen limiet op wat in jou lewe kan gebeur nie!  Life is a gift - make sure you open it!
 
Blessings!
 
Anel xx

No comments: