Friday 11 September 2015

God has a great plan for your life... He is directing your steps... In His perfect timing, everything will turn out right... - Anonymous


Haloes! :)
 
God has a great plan for your life... He is directing your steps... In His perfect timing, everything will turn out right... - Anonymous
 
Psalm 32:8
 
'I will guide you and teach you the way you should go; I will guide you with my eye...'
 
Isaiah 30:21
 
'Right behind you a voice will say, "this is the way you should go...'
 
"Disappointments that we experience give substance and integrity to life... They give us that direction to yearn and seek self fulfilment and worth... Whenever you fail, never stop in the pursuit for wellness and well-being... For as long as you have faith, you'll grow and be living and loving with more wisdom and spirituality... It was never s failure after all..." - Ritu Ghatourney

"Whenever you do not understand whats happening in your life, just close your eyes, take a deep breath and say, God, I know it is your plan, just help me through it..." - Pumpkinhead Abhishek quotes

Ek dink aan die begin van 'n nuwe jaar is mens vol verwagting van dit wat voorle... 365 nuwe dae vol moontlikheid... Nuwe geleenthede, nuwe hoop, 'n nuwe hoofstuk in jou lewensverhaal wat wag om geskryf te word... Mens het gewoonlik ook 'n paar dae vakansie voor die nuwe jaar aanbreek, wat jou geleentheid gee om jou battery te laai... Die battery laai deel dink ek is wat die integrale deel speel om jou weer positief in te stel op die nuwe tydperk wat voorle... Wanneer mens uitgerus is, het jy gewoonlik lus vir die lewe, hoop vir die toekoms en krag om dit alles aan te pak...
 
Wanneer die jaar dan begin - met 'n 'bang' gewoonlik - lang dae, met te veel werk, moeilike tye in jou verhoudings, vriendskappe of huwelik, finansiele probleme of siekte wat ongesiens hul opwagting maak, word dit dan baie, baie moeilik om positief te bly en jou drome vir die jaar na te jaag... Mens raak moeg, getap en moedeloos... Miskien is dit jy vandag... Miskien het 2015 sover totaal en al anders uitgedraai as wat jy gehoop het... Miskien bevraagteken of verstaan jy dalk glad nie God se plan vir jou lewe op hierdie oomblik nie... God belowe in Sy woord dat Hy jou die pad sal wys wat jy moet stap... Die twee tekste hierbo bevestig dit... Proverbs 16:9 se ook- 'we can make our plans,but the Lord determines our steps...' Weet dat al verstaan jy dalk nie hoekom jy tans is waar jy jouself bevind nie - God weet... Weet ook dat Hy jou nooit iets sal gee wat groter is as wat jy kan hanteer nie... Hy sal jou help... Die jaar het nog 3.5 maande om te gaan en elke dag wat aan jou geskenk word, is 'n geleentheid om 'n verskil te maak, om jou drome waar te maak en om die mense waarmee jy gebless is lief te he en te waardeer... Laat Jesus toe om jou hand te vat - Hy sal sorg vir die res van 2015...
 
Blessings!
 
Anelxx

No comments: