Sunday 13 September 2015

"Life is not a problem to be solved, but a reality to be experienced..." - Soren Kierkegaard

Haloes! :)
 
"Life is not a problem to be solved, but a reality to be experienced..." - Soren Kierkegaard
 
Romans 15:13
 
"May the God of hope fill you with all joy and peace as you trust in Him, so that you may overflow with hope by the Power of the Holy Spirit..."
 
Psalm 128:2
 
"You will eat the fruit of your labour, blessing and prosperity is yours..."
 
"We do not remember days, we remember moments..." - Cesare Pavese
 
"In the end it is not the years in your life that count... It is the life in your years..." - Abraham Lincoln
 
Ekt nog net die voorprente van die nuwe Joost van der Westhuizen fliek gesien en was reeds geinspireer deur sy twee stellings...  Hy het gese - daar is 2 goed wat ons vanselfsprekend aanvaar - tyd en ons gesondheid...  En hoe waar is dit nie?? Ons dink altyd - daar sal nog tyd wees om reg te maak waar ek verbrou het, daar sal tyd wees om daardie koffie te gaan drink of die tyd saam met familie te geniet...  Hoekom moet dit so baie keer 'n "wake-up call" neem vir ons om te begin leef?
 
Daar is soveel dinge in hierdie lewe wat ek nie verstaan nie... Slegte goed gebeur gereeld met goeie mense, en hoe mens ookal probeer, ek dink nie mens sal ooit die antwoorde daarvoor kan vind nie... Al wat ons kan doen, is om stil te wees en te weet dat God in beheer is... Dat Hy ons nooit alleen sal laat, of ons in die steek sal laat nie... Wanneer moeilike tye op ons pad kom, en dit dalk voel of ons alles verloor het - is die belangrikste om te weet dat ons steeds TYD en vir God het... En terwyl ons dit het - is dit moontlik vir die onmoontlike om moontlik te raak! Ephesians 3:20, "Now to him who is able to do immeasurably more than all we ask or imagine, according to his power that is at work within us, 21 to him be glory in the church and in Christ Jesus throughout all generations, for ever and ever! Amen..." is waaraan ek vashou in alle moeilike tye... Want met God aan ons sy - is daar nie 'n woord soos onmoontlik nie... Moenie toelaat dat mense negatiewe uitsprake oor jou lewe maak nie - hulle is net MeNS - nie iemand wat Alomteenwoordig of alwetend is nie... Jy weet wie en wat jy is - en God wil en kan jou en jou testimony (en testimonies to come) gebruik tot eer en verheeliking van Sy Koninkryk... Hy sal jou nie 'n oomblik alleen laat nie - watookal die situasie of die vraag - God is jou antwoord.
 
Blessings!
 
Anel xx

No comments: