Thursday 1 October 2015

"The greatest pleasure in life is doing what people say you can't do..." - Walterbagehot

Haloes! :)

"The greatest pleasure in life is doing what people say you can't do..." - Walterbagehot
 
Joshua 1:7
 
"Be strong and very courageous... Be careful to obey all the Law my servant Moses gave you; do not turn from it to the right or to the left, that you may be successful wherever you go..."
 
1 Corinthians 15:58
 
"Therefore by dear brothers; stand firm... Let nothing move you... Always give yourselves fully to the work of the Lord, because you know that your labour in the Lord is not in vain..."
 
"Don't wait for the perfect moment... Take the moment and make it perfect..." - Unknown
 
"Never give up... There is no such thing as an ending... Just a new beginning..." - Unknown 

Het iemand al vir jou vertel dat daar sekere dinge is wat jy nie kan doen nie? Dat jy net nie opgewasse is vir die uitdaging nie, of dat jy nie slim, mooi genoeg, vinnig genoeg of talentvol genoeg is nie? Ekt laas week Everest gaan kyk, en terwyl ek dit kyk het dit my tot die besef kaat kom dat elkeen van ons 'n "Everest" in ons lewens het... Iets wat dalk soos 'n onmoontlikheid voor jou le... Iets wat so 'n groot uitdaging is, waarvoor jy jouself geestelik moet voorberei... Waaroor jy moet bid vir krag en volharding, ten einde dit te kan face... 
 
Ekt in die fliek gesien dat al hoe Everest aangepak kan word, is deur tree vir tree te gee... Deur na die toppunt van die berg te kyk, die storms wat uurliks vorm as gevolg van veranderende weersomstandighede (is die lewe nie somtyds ook so onvoorspelbaar / veranderend nie?!) sal mens sommer ontmoedig word, nog voor jy jou eerste tree gee...  En al wat God vra is dat ons, ons vertroue in Hom moet stel... Hy sal sorg vir die onmoontlike, vir die krag vir elke dag - presies genoeg soos wat ons nodig het!! Ons raak net baie keer so vasgevang in ons sitausies, krisisse en gejaagde lewens, dat ons baie keer die onmoontlike in ons eie hande probeer neem! Gee dit vandag oor in God se hande, en sit jou vertroue in God se vermoens om die dinge wat jy nodig het om in plek te val, in plek te laat val... As jy tot God bid, sal Hy aan jou die wysheid gee vir die moeilike besluite wat jy moet neem, krag en moed vir die situasies wat jy moet face, behandeling wat jy moet kry, verhoudings waaraan gewerk moet word, finansies wat uitgesorteer moet word...  Vat God se hand, en sit dit by Sy voete neer... Hy is net 'n gebed ver...
 
Blessings! 
 
Anel xx

No comments: