Tuesday 8 September 2015

“An obstacle is often a stepping stone...” – Prescott

Haloes! :)

“An obstacle is often a stepping stone...” – Prescott
 
Hebrews 12:1-3

"Do you see what this means—all these pioneers who blazed the way, all these veterans cheering us on? It means we’d better get on with it. Strip down, start running—and never quit! No extra spiritual fat, no parasitic sins. Keep your eyes on Jesus, who both began and finished this race we’re in. Study how he did it. Because he never lost sight of where he was headed—that exhilarating finish in and with God—he could put up with anything along the way: Cross, shame, whatever. And now he’s there, in the place of honor, right alongside God. When you find yourselves flagging in your faith, go over that story again, item by item, that long litany of hostility he plowed through. That will shoot adrenaline into your souls!"
 
James 1:2-4
 
"Consider it pure joy, my brothers, whenever you face trials of many kinds, because you know that the testing of your faith develops perseverance. Perseverance must finish its work so that you may be mature and complete, not lacking anything..." 
 
“Life is 10% what happens to us and 90% how we react to it.” – Dennis P. Kimbro
 
“The difference between a successful person and others is not lack of strength not a lack of knowledge but rather a lack of will.” – Vince Lombardi

Miskien sit jy op moedverloor se vlakte vanoggend, omdat niks wil uitwerk soos dit moet nie...  Miskien voel jy dat jy in die wegspringblokke staan van ‘n 100 meter wedloop, terwyl jy ten volle in wintersklere geklee is, met stewels, jasse, serpe, handskoene, en dat die ander atlete onder jou uithardloop omdat hulle ten volle in hul atletiekdrag so lig soos ‘n veertjie is...  Dit is baie keer so dat daar dinge in ons lewens kan wees wat hindernisse veroorsaak,wat uiteindelik veroorsaak dat ons nie ons doelwitte kan bewaarheid nie...

Wanneer die terugslae kom, hou ons baie keer op bid...  Ons raak kwaad omdat God sekere dinge toelaat in ons lewens, en op die stadium wat die terugslae gebeur, kan dit moeilik wees om raak te sien, dat daar wel “ ‘n doel” met die gebeure is, en dat God dalk iets groters in gedagte het as wat ons kan sien...  Ek wil vanoggend vir jou sê:  God het aan jou spesifieke talente gegee...  Daardie natuurlike talent, is nie sommer om dowe neute daar nie...  Wat jou gaan onderskei van die mense langs jou, is jou vermoë om aan te hou, te midde van die hindernisse...  As jy jou beste gee, SAL God die res gee – al lyk dit nie so nie!  Hy sou nie vir jou die talent gegee het, as Hy nie wou gehad het dat jy dit moet gebruik nie...  Byt vas, en hou aan...  Die verskil tussen ‘n wenner en ‘n verloorder, is hoeveel keer jy bereid is om op te staan, en weer te probeer wanneer jy terugslae ervaar...  God sal aan jou daardie deursettingsvermoë gee om enige iets end uit te sien...  Hou jou oog net gevestig op Hom...  Hy sal sorg...  Vir die wat dalk bietjie moed nodig het vanoggend:  1 Peter 5:10:  And the God of all grace, will Himself restore you and make you strong, firm and steadfast...

Hoop jy sal 'n pragtige dag he!!

Blessings!
 
anel xx

No comments: