Sunday 10 May 2015

"If I quit now, I will soon be back where I started... And when I started I was desperately wishing to be where I am now..." - Unknown

Haloes!
 
"If I quit now, I will soon be back where I started... And when I started I was desperately wishing to be where I am now..." - Unknown
 
Psalm 17:5
 
"Let my steps stay on your tracks so that my feet will not stumble..."
 
Proverbs 16:3
 
"Commit to the Lord whatever you will do and He will establish your plans..."
 
"God will meet you where you are & do something great, if you let Him..." - Genesis 16:6-9; 21:1-18
 
"Be somebody who makes everybody feels like a somebody..." - Unknown
 
Ek;t 'n baie treffende YouTube video gekyk die naweek van 'n meisie wat die tandarts besoek het...  Die video begin waar die tandarts vir haar se dat die prosedure voltooid is - en die meisie toe terugantwoord, "Yes, thank God for that..."  Die storie gaan dan aan waar die tandarts vir haar vra - "wie in vandag se tyd, glo nog in God?"  Die meisie het geantwoord - "ek glo in Hom..."  Die tandarts stel toe sy saak deur te se - "sien jy nie wat in die wereld aangaan nie - hoe kan daar 'n God wees terwyl daar soveel armoede, rampe, harsteer ens ens is?  Die meisie kyk hom toe so aan, en se: "Wel, ek glo nie in tandartse nie...  As daar werklik tandartse was, hoekom is daar so baie mense met stukkende, gevlekte, of bederfde tande?"  Die tandarts het haar dadelik geantwoord  - "wel, ek kan nie mense help wat nie na my toe kom nie..."  Die meisie boul hom toe om deur te se - "dit werk dieselfde met God..."  Hy kan jou nie help as jy nie bereid is om na Hom toe te kom en met Hom te praat nie..."
 
Hoe baie keer vergeet ons nie dat God net 'n gebed ver is nie...  Dat NIKS wat ons face, of kan deurmaak, groter is as wat God in ons lewens is nie...  Dat daar absoluut NIKS is wat Sy liefde vir ons kan minder maak nie...  Watookal die vraag - die antwoord is Jesus...  Ek weet nie waarmee jy vandag sit waarmee jy worstel nie...  Of dit 'n gebroke hart, of gebroke verhoudings, of siekte is wat uit no-where gekom het nie - weet dat God by jou is...  ELke oomblik, van elke liewe dag...NIKS kan jou weerhou van God se blessings, guns en liefde in jou lewe behalwe jyself nie...  As jy KIES om nie met God te praat, of nie saam met Hom te stap nie - dis al wat jou kan skei - jou eie keuse...  Kies vandag om SAAM met God hierdie nuwe week tegemoet te gaan...  Hy sal jou nooit verlaat, en NOOIT in die steek laat nie...
 
blessings!
 
anel xx

No comments: