Tuesday 26 May 2015

“Always end the day with a positive thought, no matter how hard things were… Tomorrow’s a fresh opportunity to make it better…” ~ Unknown

Haloes! J

“Always end the day with a positive thought, no matter how hard things were…  Tomorrow’s a fresh opportunity to make it better…” ~ Unknown

Ephesians 3:20

“Now to him who is able to do exceedingly abundantly above all that we ask or think, according to the power that works in us, to Him be the glory in the church by Christ Jesus to all generations, forever and ever, Amen…”

Psalm 51:10

“Create in me a clean heart, O God; and renew a right spirit within me…”

“Once a man asked, what did you gain by regularly praying to God? The man replied, nothing, but let me tell you what I lost…  Anger, ego, greed, depression, insecurity, and fear of death…  Sometimes, the answer to our prayers is not gaining but losing, which ultimately is the gain…” ~ Unknown

“Instead of obsessing over the things you can’t change, focus on what you can: Your attitude, mindset, and energy…” ~ Curiano Quotes

Aristotle Onasis het die volgende groot waarheid kwytgeraak:  It is during our darkest moments that we must focus to see the light..." Wanneer ons moeilike tye beleef, is die LAASTE ding waaraan ons wil dink – “die silwer randjie” of “fokus op die positiewe in die situasie”…  Ons het gewoonlik tyd nodig om DIT waarmee ons worstel, te hanteer – en gedurende daardie “hanteer-fase”, wil ons baie keer net SULK en vergeet van positief wees… As ek dink aan natuurrampe soos aardbewings is dit partykeer verregaande hoe die "before" en "after" foto's lyk... Beskawing, huise, waterfronte ensovoorts, wat alles platgevee word…  Dit lyk as't ware weer soos onbewoonde land…  In baie nattuurrampe / frats ongelukke (soos vliegtuiens wat val) is daar baie keer een  /twee oorlewende persone per gesin... Ek dink nie eens mens kan jou indink as almal wat jy liefhet, in 'n oogwink weg is nie…  Waar begin jy wanneer jy ALLES verloor het wat vir jou belangrik was?  In natuurrampe vat dit baie keer weke of selfs maande waarin die volgende heers: Alles kan oorstroom wees, mense word steeds vermis, daar is nie kos nie, daar is geen manier om te kan wegvlug nie, aangesien die lughawens meeste van die tyd ook onder puin gelê is…  Ek dink hierdie situasies wat mense se limiete behoorlik challenge…
 
Waar moet jy begin?  Wanneer jy niks het nie?  Begin by wat jy oorhet…  Want al het jy geen familie nie, geen aardse besittings, geen skuiling, en geen kos nie – het jy steeds vir God…  Hy is al een wat jou sal kan help om te “deal” met die verskriklike verlies wat jy moes / moet deurmaak…  Hy is al een wat vir jou deure sal kan oopmaak, wat GEEN mens kan toemaak nie…  Hy is die Een wat vir jou ‘n pad kan maak, waar daar net doodloopstrate is…  Hy is die Een wat jou sal dra wanneer jy nie verder kan nie, wat jou sal vul met NUWE krag – genoeg vir elke uitdaging wat oor jou pad mag kom…  Hy is die Een wat Onmoontlik in Moontlik kan verander…  Wat jou kan equip, met die nodige vaardigheid wat jy nodig het, om die LEWE met MOED, en OPGEWONDENHEID te kan aanpak…  Want al werk alles nie met die eerste probeerslag uit nie – kan jy HOOP hê, wat jou sal motiveer om weer te probeer – nie bang te wees vir dinge wat jou pad kruis nie, maar met Geloof en Hoop dit aan te pak of deur te maak…  God sal jou nie ‘n oomblik alleen los nie…  Onthou – al voel dit vir jou of jy NIKS oorhet nie – jy het ALTYD vir God…

blessings!

anel xx
 

No comments: