Wednesday 20 May 2015

gebedsversoeke...

Hi julle awesome mense!

bid asb saam vir die onderstaande...

blessings!

anel xx

Anoniem 1:  Ek is geskei en 55 jaar oud en het voldag gewerk tot verlede maand,  maar moes noodgedwonne na n halfdag posisie skuif omdat die besigheid nie geld het om my te betaal nie. Ek het begin aansoek doen vir ander werk maar waar kry mens werk op my ouderdom. Ek glo en vertrou dat daar iewers vir my n beter posisie sal oopkom maar vra asb dat jul my opdra in jul gebede. Finansieel gaan dit ook nie goed nie

Anoniem 2: Bid asb vir my werksomstandighede.  Dat God my sal wys watter pad Hy vir my lewe bestem het.

No comments: