Tuesday 19 May 2015

gebedsversoeke...

Hi julle,

Bid asb saam vir die volgende mense:

1. Anoniem: Vriend van my se pa le in intensief met hart moeilikheid. Bid asb dat God in beheer sal wees en dat Hy sal sorg.

2. Anoniem:
Ek wil vra om my en my kerêl in u gebede te hou asseblief hy het aansoek gedoen vir 'n Learnership by DCS, en ek het aansoek gedoen vir 'n werk by Swartland Munisipaliteit. Bid asseblief saam ons dat die here daardie deure sal oopmaak vir ons sodat ons in aanmerking sal kom vir die learnership en die werk, beide van ons het dit so nodig dit sal ons omstandighede verander asseblief. Amen.
 
3. Anoniem:
“This is the day that the Lord has made. Let us rejoice and be glad in it”.
Ek studeer deeltyds deur my werk en skryf Maandag 18/06/2015 my laaste vak.
Gebed dra krag en dus vra ek groot asseblief vir voorbidding.
 
blessings!
 
anel

No comments: