Sunday 3 May 2015

"God wants us to be live like grass... Even if it is stepped on, crushed, burned and cut, it always persists and grows back... Even greener and stronger..." ~ Unknown


Haloes! :)

"God wants us to be live like grass... Even if it is stepped on, crushed, burned and cut, it always persists and grows back... Even greener and stronger..." ~ Unknown

Deuteronomy 7:9

"Know therefore that the Lord your God, is God: he is the faithful God, keeping His Convent of love to a thousand generations of those who love him and keep his commandments..."

Philippians 1:6

"Be patient, God isn't finished with you yet..."

"One road leads home, and a thousand into the wilderness..." - C S Lewis

"I think the saddest people always try their hardest to make people happy... Because they know what it's like to feel absolutely worthless and they do not want anybody else to feel like that..."  - Robin Williams

Ek weet nie wie van julle al gekamp het nie... Ek dink mens moet somtyds nogals tough wees, veral as dit changing of the seasons is (van somer na herfs / winter)... Want die dae kan warm wees, en die nagte SUPER koud... Wanneer mens jou tent op jou lappie grond opsit, is die gras gewoonlik mooi groen, maar wanneer jy hom opslaan, is dit baie keer platgedruk en as die tent vir 'n laaaaang tydperk op was, kan die gras 'n ander kleur as die res rondom hom he... Dit is gewoonlik 'n direkte gevolg van geen sonskyn, water of kos nie...  Dit het my sommer aan "life" laat dink...

Want in ons lewens gaan ons baie deur "patches" waar ons nie genoeg "kos" (tyd saam met God) kry nie, of waar ons met moeilike omstandighede moet face waar dit baie keer voel of ons heeltyd in donkerte gehul is...  Dit kan maak dag ons lewens bietjie "kleur verloor" of waar ons moeg en moedeloos raak... Die belangrikste om te onthou in hierdie tye, is dat God ALTYD by ons is... Dat Hy ons nooit sal verlaat en nooit in die steek sal laat nie... Dat wanneer die "tent" opgeslaan word, en die gras weer sonlig kry, God weer sal "restore" wat jy verloor het in tye van moeilikheid... Baie keer help Hy ons om baie sterker terug te kom as wat ons was voor die moeilike tye aangebreek het... Al wat ons moet doen is om te onthou dat God daar is, selfs in die  tye wanneer dinge donker voel en of jy totally alleen is... Hy is ALTYD daar, en altyd reg om jou te help!!

Blessings xx

Anel xx

No comments: