Thursday 21 May 2015

gebedsversoek...

Hi julle!

Happy Friday :)

Bid asb saam vir die onderstaande:

Anoniem:  Ek het more (Vrydag) n onderhoud vir n uitstekende goeie posisie in my loopbaan . Dis iets waarvoor ek al lank voor wag en bid. Kan julle my asb in julle gebede opdra en bid dat die Here se wil sal geskied. Baie dankie. Blessings.

blessings!

anel xx

No comments: